20 Januarie 2009
Posted in
Didage -
Algemeen
Ons begin weer Woensdag 4 Februarie met Didage (Griekse woord vir lering). Elke Woensdagaand kan jy om 18:00 kom aansit vir ‘n lekker ete vir R25 (bespreek vooraf) en die gemeenskap met ander gelowiges geniet. Daarna kan jy van 18:30 af een van die volgende aanbiedinge bywoon. SKRYF IN BY DIE KERKKANTOOR (0415835115):
| < Vorige | Volgende > |
|---|






