Christine Veldsman het 'n aangrypende boek geskryf oor dementia, vanuit haar eie persoonlike belewenis daarvan. Lees meer ...
Bestel by 041 583 3341.
AANDDIENS: PREKE
Jy kan ons aanddienste se preke aflaai by www.klema.co.za of deur hier te klik.
BIDDEND LUISTER
As jy onderneem om elke week 'n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie@global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hier af.
Ons fokus Sondag op die krisis rondom die Baälgodsdiens en die voortbestaan van die Koningshuis van Juda in 2 Konings 11-12. Atalia was die dogter van Agab en Isebel van Samaria, die hoofstad van die Noord-ryk. Twee dinge het haar … Continue reading →
Sondag 22 Augustus 2010 fokus ons op 2 Konings 5 by ons familiediens. Die held in 2 Konings 5 is ‘n klein naamlose Joodse dogtertjie. Hoekom? Omdat sy dit wat sy weet, al is dit iets kleins, deel met haar … Continue reading →
Ons leef almal onder ontsettende druk – soveel so dat mense maklik uitbrand. God, wat ons geskape het, weet dat ons maklik kan uitbrand. Daarom het hy vir ons die Sabbat gegee, sodat ons tot verhaal kan kom. Adele Calhoun … Continue reading →
Paulus is besig om te skryf oor die verandering in sy reisplanne. In hoofstuk 2:14 het hy homself onderbreek om eers oor die evangelie self te skryf. In hoofstuk 7:5 sal hy weer terugkom na sy reisplanne. Om die onderbreking … Continue reading →
Dit is waarskynlik dat hierdie reis na Masedonië (2:12-13) dieselfde een is waarvan Lukas ons vertel in Handelinge 20, hoewel Lukas daar niks van Paulus se wroeginge rondom Titus vertel nie. Die min detail is waarskynlik te wyte daaraan dat … Continue reading →
Paulus noem homself, soos in 1 Korintiërs 1, weereens ‘n apostel van Christus, deur die wil van God, maar skryf die brief saam met Timoteus (wat vroeër na hulle gestuur is – 1 Kor 4:17), nie Sostenes nie. Die brief … Continue reading →