|
07 Oktober 2009
Posted in
Bedieninge -
Bedieningsraad
Die bedieningsraad neem as kommissie van die Kerkraad verantwoordelikheid vir die bedieninge in die gemeente. Dit bestaan uit die Bedieningsbestuurders van die verskillende bedieningsareas.
![]() |
||
|
Martie Coetsee Voorsitter Barmhartigheid - Gemeente-aksies |
Theo Havemann Barmhartigheid- Gemeenskapsaksies
|
Vakant Jeug
|
|
|
![]() |
![]() |
|
Christine Veldsman Gebed |
Thomas Stewart Getuienis |
Ronelle Boshoff Gemeentebediening |
Kyk onder die verskillende bedieningsareas vir verdere inligting oor elkeen se werk:
- Gemeentebediening
- Getuienis
- Jeug
- Gebed
- Barmhartigheid: Gemeente-aksies
- Barmhartigheid: Gemeenskapsaksies
Die Bedieningsraad se deel van die gemeenteplan kan hier afgelaai word.










