Die Kerkraad neem verantwoordelikheid vir die bediening van die gemeente.  Gevolglik kom die Kerkraad gereeld bymekaar om te vra:  waarmee is die Here besig en hoe skakel ons daarby in?  So identifiseer die Kerkraad prioriteite en sien deurlopend om na die bediening.

Die Kerkraad bestaan uit vier komponente:  Die Bedieningsraad gee as kommissie van die Kerkraad uitvoering aan die besluite rondom die bediening.  Die Bestuursraad neem as kommissie van die Kerkraad verantwoordelikheid vir die Bestuur (Eiendomme, Finansies en Personeel) en Administrasie.  Klema funksioneer met hul eie leierskap en personeel.  Die Ouderlingeraad is tans in ontwikkelling en neem verantwoordelikheid vir die geestelike versorging van die gemeente.  Daar is ook 'n aantal wyksleiers wat die administratiewe take in die buurte hanteer.

Jy kan die Kerkraad se Bestuursplan hier aflaai.

Klik hier om die Kerkraad se bedieningsplan vir 2012 te lees.

Klik hier om 'n kaart met die blokindelings af te laai.

Erra Cilliers

Erra Cilliers

Ouderling

Eleanor van Niekerk

Ouderling

Annemari Cilliers

Ouderling

Riëtte du Plessis

Ouderling

Thomas Stewart Hannes Marais Christine Veldsman
Martie Coetsee

Thomas Stewart

Getuienis

 

Hannes Marais

Ouderling

 

Christine Veldsman

Ouderling & Gebed

 

Morag Pieterse

Diensverhoudinge

 

Martie Coetsee

Barmhartigheid

(Gemeentebedieninge)


JC Greyling
Dirk Pieterse Jacques Taljaard

Evert Knoessen

Ouderling

JC Greyling

Ouderling

Adriaan van Eeden

Finansies

Dirk Pieterse

Bestuursraad

Jacques Taljaard

Eiendomme


Charlie Hurter

Ouderling

Jurie Jurgens

Ouderling

PW Moolman

Ouderling

Marius van Eyk

Ouderling

Sarel Schoombie

Ouderling

Deon Loots Rethie van Niekerk Chris van Wyk

Ronelle Boshoff

Gemeentebediening

Deon Loots

Leraar Klema

Rethie van Niekerk

Voorsitter

Chris van Wyk

Leraar

 

 

Normal 0 false false false EN-US X-NONE X-NONE MicrosoftInternetExplorer4

 


AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar