Diens van Barmhartigheid - Gemeenteaksies
Diens van Barmhartigheid - Gemeenteaksies - Werksaamhede
Bedieningsbestuurder | |
![]() | |
Martie Coetsee
| |
Chesire Homes | |
![]() | |
Nelia Collins Haarversorging
| |
![]() | |
| Tertius Swanepoel Daaglikse Besoeke
| |
| |
Dewald Millard Vervoer na Kerk & Bybelstudie
| |
![]() | |
Carl Schmitt Bybelstudie
| |
MTR Smit Kinderoord | |
| |
Charlene Brewis & Louise Bam Reël uitstappies en aktiwiteite vir 16 dogters in Huis 9
| |
Siekebesoek | |
| |
Christa Marais Sy en haar helpers stuur kaartjies aan lidmate wat siek is.
| |
Verjaardagkaartjies | |
![]() | |
Edda Prins Verjaardagwense aan lidmate 60 en ouer
| |
CMR | |
| |
Martie Coetsee Verteenwoordig gemeente by Christelik Maatskaplike Raad
| |
Kwazakhele Dienssentrum | |
| |
Johann McFarlane Dit is 'n dienssentrum vir bejaardes waar hulle besig gehou word met handwerk, gesels, speletjies, uitstappies, ens.
| |
Parkinsonsondersteuningsgroep | |
| |
Annette van Zyl
| |
Klub 65 | |
| |
Nellie Crouse Klub vir senior burgers met maandelikse byeenkomste by kerk. |



AANDDIENS: PREKE
BIDDEND LUISTER













