AddThis Social Bookmark Button

Kommentaar  

 
0 # NuwejaarswensAndré Barlow 2012-01-09 16:48
Dis 'n baie mooi Nuwejaarswens! Pas nogals in by die NG Gemeente Fichardtpark se roepingsverstaa n
Reply | Reply with quote | Quote
 
 
0 # DankieRethie van Niekerk 2012-01-12 09:30
Dankie André! Dis Somerstrand s'n ook:
Die NG Kerk Somerstrand is ‘n Hawe wat mense versorg en stuur, sodat ons met vreugde kan lewe en met liefde kan dien vanuit ‘n vaste geloofsverbinte nis met Jesus Christus ons Hoof.
Onder leiding van die Heilige Gees verbind ons ons daartoe om:
• toenemend te lewe in 'n liefdesgemeensk ap
• al meer vanuit Sy Woord toegerus te word
• elkeen volgens hul gawe verantwoordelik heid te aanvaar vir dienslewering:
o in die gemeente en
o in die wêreld
sodat Christus te alle tye eerste in almal en alles is.
Reply | Reply with quote | Quote
 

Lewer kommentaar