Posted in Gebed - Biddend luister
As jy onderneem om elke week 'n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie[by]global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hieronder af. Gaan hier na die voriges in die argief.
| Volgende > |
|---|






