Posted in
Gebed -
Geestelike Gewoontes
En die Here het elke dag mense wat gered word, by diegemeente gevoeg. Handelinge 2:47
· Bid dat ons gemeente ‘n veilige plek sal weeswaar mense hul stories kan deel en vir God kan ontmoet.
· Bid dat ons gemeente ‘n lig in ons gemeenskapsal wees.
· Bid vir die moed en die geleentheid om navriende, kollegas en bure uit te reik met die liefde van Christus.
| < Vorige | Volgende > |
|---|






