Posted in Gebed - Geestelike Gewoontes
Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ‘n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings. 1 Petrus 1:6
- Bid vir mede-gelowiges wat vervolg word omdat hulle in Jesus vertrou.
- Bid dat God die vyande se vermoë om die kerk te vervolg, sal stuit.
- Bid dat diegene wat vir Jesus ly, die teenwoordigheid van Christus by hulle sal beleef.
- Bid dat die kerk te midde van swaarkry sal groei.
| < Vorige | Volgende > |
|---|






