Omdat dit een brood is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die een brood. 1 Kor 10:17

  • Bid vir die eenheid van die kerk.  Gaan in Jesus se gebed van Joh 17 in.
  • Bid vir almal wat seergekry het weens skeuring en onenigheid binne die kerk.
  • Bid vir kerke wat gewond is deur skeuring en gebuk gaan onder faksies.

AddThis Social Bookmark Button

This content has been locked. You can no longer post any comment.