Posted in
Gebed -
Geestelike Gewoontes
Bid die gebed van Filippense 1:9-11 vir ons gemeente:
Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in
begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik
aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder
blaam wees, en deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte
verhouding met God wees, tot sy lof en eer.
| < Vorige | Volgende > |
|---|






