Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer. Ja, in Hom is ons hart bly, op sy heilige Naam vertrou ons.  Hou u liefde oor ons, Here, want ons stel ons vertroue in U. (Ps 33:20-22)

• Dank die Here vir elke pa wat Hom dien.  Bid dat elke pa die voorbeeld van Jesus sal navolg in hul verhouding met hul kinders.
• Dank die Here vir sy seën oor ons gemeente die afgelope 2 kwartale. 
• Bid dat die Gees ons elkeen sal vul, sal toerus en oor grense sal neem, sodat ons elkeen ‘n gasvrye teenwoordigheid in ons gemeenskap kan wees.

 

AddThis Social Bookmark Button

This content has been locked. You can no longer post any comment.