|
26 Junie 2009
Posted in
Gebed -
Geestelike Gewoontes
Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord. (Ps 130:5)
- Bely dat jy op die Here vertrou.
- Dank die Here vir sy seën oor ons gemeente die afgelope 2 kwartale.
- Bid dat die Gees ons elkeen sal vul, sal toerus en oor grense sal neem, sodat ons elkeen ‘n gasvrye teenwoordigheid in ons gemeenskap kan wees.
| < Vorige | Volgende > |
|---|






