Ek sien na U op, U wat uit die hemel heers. Soos die oë van ‘n slaaf gerig is op die hand van sy eienaar, soos die oë van ‘n slavin gerig is op die hand van haar eienares, so is ons oë gerig op die Here ons God, totdat Hy Hom oor ons ontferm. (Ps 123:1-2)

  • Bid dat die Here hom oor ons as gemeente sal ontferm.
  • Bid dat die Gees ons elkeen sal vul, sal toerus en oor grense sal neem, sodat ons elkeen ‘n gasvrye teenwoordigheid in ons gemeenskap kan wees.
  • Bid vir die reeks oor Godsbeelde wat volgende kwartaal begin.
AddThis Social Bookmark Button

This content has been locked. You can no longer post any comment.