Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is. (Ef. 1:3)

  • Loof die Here vir al die seëninge wat ons van hom ontvang.
  • Bid dat die Gees ons elkeen sal vul, sal toerus en oor grense sal neem, sodat ons elkeen ‘n gasvrye teenwoordigheid in ons gemeenskap kan wees.
  • Bid vir die voorbereidings vir die 26e se gesinsdiens.
  •  

     

 

AddThis Social Bookmark Button

This content has been locked. You can no longer post any comment.