header1.jpg

Nuusflitse

My Man het Dementia

Christine Veldsman het 'n aangrypende boek geskryf oor dementia, vanuit haar eie persoonlike belewenis daarvan.  Lees meer ...

Bestel by 041 583 3341.

AANDDIENS:  PREKE

Jy kan ons aanddienste se preke aflaai by www.klema.co.za of deur hier te klik.

BIDDEND LUISTER

As jy onderneem om elke week 'n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie@global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hier af.

Somerstrand Blog

Lewende Hawe
gesprekke in, met en oor die NG Kerk Somerstrand

Bybelskool

Bybelskool
Die Woord is 'n huis om in te woon
Haloweb

Gebed - Geestelike Gewoontes

AddThis Social Bookmark Button

As die Here die huis nie bou nie, swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs. Psalm 127:1

Bid dat die Here sy Gees in sy volheid oor die gemeente sal uitstort.

Bid dat die Here die gemeente sal bou tot ‘n plek waar mense vry is om te aanbid, te groei en die dien.

Bid dat die werk van die gemeente tot God se eer sal wees en nie tot die gemeente se eie eer nie.

Bid dat ons sal raaksien waar God tans in die gemeente aan’t werk en bou is.

Gaan in jou geestesoog deur die verskillende vertrekke in die kerkgebou:  voorportaal, kategeselokale, konsistorie, kantore, gebedskamer, Ark, kombuis, aanbiddingsruimte...  Bid dat God sy koninkryk in elkeen van hierdie lokale sal laat kom.

Lewer kommentaar

Your name:
Your email:
Titel:
Kommentaar: