Bestuur
Woensdag, 07 Oktober 2009 12:08 Laas Opdateer op Woensdag, 07 Oktober 2009 12:53
Die Bestuursraad neem as kommissie van die Kerkraad verantwoordelikheid vir die eiendomme, diensverhoudinge, finansies en dag-tot-dag bestuursaangeleenthede in die gemeente.
Die Bestuursraad bestaan uit:
![]() |
![]() |
![]() |
|
Frik Buys Voorsitter |
Dirk Pieterse Voorsitter Finansies |
Jacques Taljaard Voorsitter Eiendomme |
![]() |
||
|
André Brink Voorsitter Diensverhoudinge |
Martie Coetsee Voorsitter Bedieningsraad |
Marius du Preez Lidmaat-verteenwoordiger |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Rethie van Niekerk Leraar |
Chris van Wyk Leraar |
Liésl Knipe Admin Beampte |
![]() |
![]() |
|
|
Christine Veldsman Kerkraad
|
Marlein van Deemter Kassier |
Die Bestuursraad se deel van die Gemeenteplan kan hier afgelaai word.



AANDDIENS: PREKE
BIDDEND LUISTER

















