Dankie André! Dis Somerstrand s'n ook: Die NG Kerk Somerstrand is ‘n Hawe wat mense versorg en stuur, sodat ons met vreugde kan lewe en met liefde kan dien vanuit ‘n vaste geloofsverbintenis met Jesus Christus ons Hoof. Onder leiding van die Heilige Gees verbind ons ons daartoe om: • toenemend te lewe in 'n liefdesgemeenskap • al meer vanuit Sy Woord toegerus te word • elkeen volgens hul gawe verantwoordelikheid te aanvaar vir dienslewering: o in die gemeente en o in die wêreld sodat Christus te alle tye eerste in almal en alles is.
Eerste Kwartaal 2012 Dankie! Jy is welkom om enigiets hier te gebruik. Ons het natuurlik al 'n hele paar keer poppekas stories geskryf. As di...Meer... 18-05-2012 deur Webmeester
Eerste Kwartaal 2012 Ek was opsoek na idees vir my poppekas vir die pinkster volgende week. Toe kom ek op jul webblad af. Ek wil net se dit i...Meer... 18-05-2012 deur Veronica Lubbe
Kinderpinkster! Net na ek klaar die reaksie geskryf het, sien ek jou gesig in die erediens-foto wat sirkuleer in die header bo aan die v...Meer... 08-05-2012 deur Webmeester
Kinderpinkster! Altyd lekker om jou stem te hoor! Seën vir julle ook in Garsfontein.Meer... 08-05-2012 deur Webmeester
Kinderpinkster! Hey Doc! Die webtuisde lyk baie goed. Ons begin ook oor n paar dae met ons kinderpinkster hierso by NGK Garsfontein laat...Meer... 08-05-2012 deur Charel D. du Toit
Kommentaar
Die NG Kerk Somerstrand is ‘n Hawe wat mense versorg en stuur, sodat ons met vreugde kan lewe en met liefde kan dien vanuit ‘n vaste geloofsverbinte nis met Jesus Christus ons Hoof.
Onder leiding van die Heilige Gees verbind ons ons daartoe om:
• toenemend te lewe in 'n liefdesgemeensk ap
• al meer vanuit Sy Woord toegerus te word
• elkeen volgens hul gawe verantwoordelik heid te aanvaar vir dienslewering:
o in die gemeente en
o in die wêreld
sodat Christus te alle tye eerste in almal en alles is.
RSS feed for comments to this post