Die Gemeentebrief vir September 2009 het verskyn (Laai die volledige pdf hier af).  Hier is 'n paar van die artikels in Word formaat wat jy kan aflaai. Jy kan hier lees oor:

  • Nuwe perspektiewe op ou beelde van God
  • Alida Stewart se inspirasie uit Celtic Woman se "The sky and the dawn and the sun"
  • Die ouderlingeraad soek die Gees se leiding
  • Ons bly met oorgawe deel van die Gees se beweging oor grense
  • Die geboorte van ons informele erediens
  • Tydens Pinkster 2009 was al ons kinders Groeigoggas!
  • Trudi Basson gee praktiese raad oor uitreik na mense op straat
  • CMR spreek behoeftes aan met 3 programme: Gesinsbeskerming, MIV & Vigs en Statutêre Dienste
  • Marlein van Deemter skryf oor die oorsteek van wêreldse en geestelike grense
  • Resensie van Julie Claassens se boek :: 'n Groter God
  • Freddy dink vanuit Ice Age 3 oor familie-wees
  • A. E Linde se gedig "Die Here Voorsien" nav Gen 22:14

Ons sal graag jou kommentaar wil hoor.

Reageer hieronder.  Klik op Lewer Kommentaar.

Jy kan dit ook anoniem doen.

Attachments:
FileBeskrywingFile size
Download this file (In verwondering oor God.doc)In verwondering oor God.docNuwe perspektiewe op ou beeld van God618 Kb
Download this file (kanselkleed.doc)kanselkleed.docAlida Stewart se inspirasie uit Celtic Woman se "The sky and the dawn and the sun"66 Kb
Download this file (Ouderlingeraad.doc)Ouderlingeraad.docDie ouderlingeraad soek die Gees se leiding27 Kb
Download this file (Groei Oor Grense.doc)Groei Oor Grense.docOns bly met oorgawe deel van die Gees se beweging oor grense523 Kb
Download this file (Informele eredienste .doc)Informele eredienste .docDie geboorte van ons informele erediens735 Kb
Download this file (Groeigoggas.doc)Groeigoggas.docTydens Pinkster 2009 was al ons kinders Groeigoggas!133 Kb
Download this file (cmr dankie.doc)cmr dankie.doc# CMR spreek behoeftes aan met 3 programme: Gesinsbeskerming, MIV & Vigs en Statutëre Dienste184 Kb
Download this file (die persoon op straat.doc)die persoon op straat.docTrudi Basson gee praktiese raad oor uitreik na mense op straat34 Kb
Download this file (Grense.doc)Grense.docMarlein van Deemter skryf oor die oorsteek van wêreldse en geestelike grense35 Kb
Download this file (resensie n Groter God.doc)resensie n Groter God.docResensie van Julie Claassens se boek :: 'n Groter God27 Kb
Download this file (Ice Age 3.doc)Ice Age 3.docFreddy dink vanuit Ice Age 3 oor familie-wees155 Kb
Download this file (Jahweh Jireh.doc)Jahweh Jireh.docA. E Linde se gedig "Die Here Voorsien" nav Gen 22:1427 Kb
AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar