Internet gebruikers
Internet gebruikers van die Bybelskool:
- Registreer by hierdie blog. (Hulp met registrasie)
- Stuur vir my ‘n E-pos na jou registrasie, dat ek vir jou die onderskeie leeslyste kan stuur (Excel file).
- Druk dit vir jou uit om maklik te kan volg.
- Log in op die blog elke weeksdag.
- Gaan na die posts oor Markus.
- Begin die eerste posts lees van die 21ste Januarie af (elke weeksdag) – dit is die inleidende gedeeltes wat ek Woensdag 27 Januarie in die gemeente gaan aanbied. Dit gaan oor:
- Die vier evangelies se unieke Jesus-portrette
- Die drie Sinoptici evangelies
- Die boodskap van Markus
- Markus in vergelyking met die ander evangelies
- Bybelstudie metodiek
- Begin saam met ons die evangelie deurlees van die 28ste Januarie af. Elke weeksdag sal hier ‘n post van my verskyn met opmerkings oor my eie leeswerk en ‘n paar interessante gegewens oor die tekste.
- Lewer kommentaar:
- Klik op (0) Comments and (0) Reactions aan die onderkant van enige post. (Die getalle sal natuurlik verander soos daar kommentaar gelewer word.)
- In die venster wat dan oopmaak, sal jy direk na die blokkie “Add New Comment” geneem word, onderkant die post waarop jy kommentaar lewer.
- Dan kan jy as geregistreerde kommentaar lewer.
- Dit is daar ook moontlik om in te log met jou Disqus, Facebook, Twitter of Yahoo profiel.
- Dit is ook moontlik om as guest kommentaar te lewer, sonder om ‘n Disqus profiel te hê, óf by die webtuiste geregistreer te wees.
If you enjoyed this post, make sure you subscribe to my RSS feed!
Trackback from your site.
