Luistersiklus
Eenvoudige luistersiklus
RUS
- Raak bewus van jou diepste behoeftes.
- Gee dit in gebed aan God.
HOOR
- Lees die Skrifgedeelte hardop.
- Dink na oor wat jou daarin tref.
LEEF
- Wat lê die Here nou op jou hart?
- Besluit op ‘n gepaste reaksie en sluit met gebed af.
Grafies voorgestel:
If you enjoyed this post, make sure you subscribe to my RSS feed!
Tags: Bybelstudie, Bybelstudie metodes, Luistersiklus
Trackback from your site.


Comments (1)