‘n Groter God
Die inspirasie vir hierdie kwartaal se reeks In verwondering oor God kom uit die boek ‘n Groter God deur Julie Claassens. Jy kan dit hier bestel.
Gaan luister na die interessante gesprek oor Die vele gesigte van God met Julie Claassens, Anton van Niekerk en Koos Fouché.
Trackback from your site.
