Konings
Hierdie Bybelskool fokus op die boek 1 en 2 Konings in die Ou Testament.
Leesplan
Alle bydraes oor 1 en 2 Konings
Hier is die volledige lys van 34 bydraes oor 1 en 2 Konings:
- 2 Konings 24-25 – Die Here wou dit nie vergewe nie
- 2 Konings 23 – Die Woord is ‘n gemeenskapsboek
- 2 Konings 22 – Die Bybel moet geleef word in die teenwoordigheid van die Here
- 2 Konings 21 – Genadetyd raak kort vir Jerusalem
- 2 Konings 18-20 – God luister waar sy eer in gedrang kom
- 2 Konings 16-17 – Hulle het agter afgode aangeloop wat niks is nie en so het hulle self niks geword
- 2 Konings 15 – Die boodskap is duidelik: die konings faal die Here
- 2 Konings 14 – God se genade word steeds weerstaan in die Noord-ryk
- 2 Konings 13 – Die Here se genade seëvier telkens oor sy oordeel
- 2 Konings 11-12 – Platteland en stad verenig weer voor die Here in Juda
- 2 Konings 9-10 – God soek volledige gehoorsaamheid, en niks minder nie
- 2 Konings 8 – God bly getrou aan sy beloftes
- 2 Konings 6-7 – God kan met alles vertrou word
- 2 Konings 4-5 – God help gewone mense sowel as vernames
- 2 Konings 2-3 – Die Here is in beheer
- 1 Konings 22 – 2 Konings 1 – Die Here bepaal die gang van sake
- 1 Konings 21 – Die Here handhaaf geregtigheid
- 1 Konings 20 – Die Here bewys Homself aan Agab, sonder effek
- 1 Konings 19 – God lei nooit aan uitbranding nie!
- 1 Konings 16:21 – 18:46 – Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking
- 1 Konings 15:33-16:20 – Onbetroubare eiesinnige leiers
- 1 Konings 15:1-31 – Die Here help dié wat met hulle hele hart op Hom vertrou
- 1 Konings 14 – God is nie onverbiddelik nie
- 1 Konings 13 – ‘n Man van God se gehoorsaamheid word getoets … en God se geloofwaardigheid
- Salomo – ‘n oorsig van sy lewe
- 1 Konings 12 – Die magswellus van Rehabeam skeur die ryk … deur die beskikking van die Here
- 1 Konings 10-11 – Die Here is lief vir Salomo, maar hy is lief vir perde en vroue
- 1 Konings 8-9 – Die tempel ‘n huis van gebed
- 1 Konings 5-7 – Salomo bou die tempel in vervulling van die belofte aan Dawid
- 1 Konings 3-4 – Salomo kry ‘n luisterryke hart van die Here
- 1 Konings 1-2 – Salomo word koning te midde van groot intriges
- Indeling van 1 en 2 Konings – leesplan
- Van die dood van Dawid tot die val van sy koninkryk
- Bybelskool oor 1 en 2 Konings
- 1 Konings 8-9 – Die tempel ‘n huis van gebed (5 comments)
- 1 Konings 21 – Die Here handhaaf geregtigheid (4 comments)
- 1 Konings 1-2 – Salomo word koning te midde van groot intriges (2 comments)
- 1 Konings 10-11 – Die Here is lief vir Salomo, maar hy is lief vir perde en vroue (2 comments)
- 1 Konings 13 – ‘n Man van God se gehoorsaamheid word getoets … en God se geloofwaardigheid (2 comments)
- 2 Konings 24-25 – Die Here wou dit nie vergewe nie (2 comments)
- Bybelskool oor 1 en 2 Konings (1 comments)
- 1 Konings 22 – 2 Konings 1 – Die Here bepaal die gang van sake (1 comments)
- Registreer by hierdie blog.
- Oorsig oor die Bybelskool.
Kommentaar
Hierdie 8 bydraes oor 1 en 2 Konings het die meeste kommentaar uitgelok:

Comments (1)