Posts Tagged ‘Luistersiklus’

Luistersiklus

Written by Webmeester on January 27th, 2010. Posted in Bybelskool, Bybelstudie metodes, Didage, Markus

Eenvoudige luistersiklus

RUS

  • Raak bewus van jou diepste behoeftes.
  • Gee dit in gebed aan God.

HOOR

  • Lees die Skrifgedeelte hardop.
  • Dink na oor wat jou daarin tref.

LEEF

  • Wat lê die Here nou op jou hart?
  • Besluit op ‘n gepaste reaksie en sluit met gebed af.

Grafies voorgestel: