Donderdag, 15 Julie 2010 17:48 Laas Opdateer op Vrydag, 16 Julie 2010 16:22
Hierdie kwartaal fokus ons op Paulus se eerste vier briewe: 1 en 2 Tessalonisense en 1 en 2 Korintiërs. Ek beplan om in die eerste sessie eers die verhaal van die twee gemeentes in Handelinge te hanteer, om uit daardie hoek dan weekliks na Paulus se briewe te kyk. Dit laat ‘n mens die briewe met baie meer perspektief lees.
Soos altyd, sal ek weekliks ‘n bydrae by die webtuiste lewer. Die nuwe adres is: www.bybelskool.com. Enige gemeentelid is welkom om te registreer en daagliks my bydraes as dagstukkies te gebruik. Die eerste bydraes begin 21 Julie, met die eerste byeenkoms 28 Julie18:30. Dit is gratis.



AANDDIENS: PREKE
BIDDEND LUISTER








