Op pad met God – Mariette Rossouw

Ons lees die Bybel saam, en vind verrassende wyses hoe geestelike gewoontes jou help om die werklikheid van God in jou lewe raak te sien en te beleef. Op pad met God is vir jou as jy geestelik wil groei, ‘n nuwe visie of geestelike tuiste soek, gewoon net ‘n afplatting ervaar, of ‘n ware soeke na God het.Geen onkoste.

AddThis Social Bookmark Button

This content has been locked. You can no longer post any comment.