Christine Veldsman het 'n aangrypende boek geskryf oor dementia, vanuit haar eie persoonlike belewenis daarvan. Lees meer ...
Bestel by 041 583 3341.
AANDDIENS: PREKE
Jy kan ons aanddienste se preke aflaai by www.klema.co.za of deur hier te klik.
BIDDEND LUISTER
As jy onderneem om elke week 'n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie@global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hier af.
Voer asb. jou gebruikersnaam of wagwoord vir jou rekening in. 'n E-pos sal aan jou gestuur word, wat 'n bevestigingsteken bevat. Wanneer jy dit ontvang het, sal jy 'n nuwe wagwoord vir jou rekening kan stel.