|
19 Oktober 2009
Posted in
Eredienste -
Dagstukkies
Lees Rigters 5:1-11a
Is daar ooit so iets soos 'n gewaarborgde uitkoms? In hierdie wêreld lyk dit of niks vas en seker is nie. Ons idee dat ons in beheer is, is baie keer net 'n illusie. Ons kan nie eers een dag se uitkoms totaal bepaal nie. Daar is net Een wat soewerein is, en die uitkoms van alles finaal kan bepaal. Lees hieroor in Debora en Barak se lied n.a.v. die oorwinning wat hulle behaal het. Skep vandag moed uit ingrypinge van die Here in jou verlede deur 'n paar daarvan in herinnering te roep.
| < Vorige | Volgende > |
|---|






