|
31 Oktober 2009
Posted in
Eredienste -
Dagstukkies
Lees Psalm 15
Waardes is waarhede wat jou gedrag bepaal. Dit is primêre motiveerders. Dit verklaar hoekom ons dinge doen. Dit trek ook grense en beperk ons in wat ons doen. Dit is soos ‘n huis waarin ons woon, ‘n habitat.
Lees elkeen van die 10 beskrywings in vers 2-5a. Watter waardes dink jy sit daaragter, wat verklaar hoekom ‘n mens dit sou doen? Dink dan na oor watter waardes jou lewe rig?
| < Vorige | Volgende > |
|---|






