Lees Jeremia 17:5-8

Jeremia teken ‘n skerp kontras tussen dié wat op menslike krag vertrou en dié wat op die lewende God vertrou.  Hy maak dit duidelik dat ons nie op albei kan vertrou nie.  In watter areas van jou lewe (werk, finansies, gesondheid,  familie) vertrou jy meer op mense as op God?

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar