Aanddiens
Geskryf deur Webmeester
|
05 April 2009
Posted in
Eredienste -
Aanddiens
HEILIGE WEEK
Kom besoek die kerk dié week van Maandag tot Saterdag 18:00 – 21:00 (6-11 April 09) en onderneem ‘n Lydensreis saam met Jesus.
Elke aand van 18:00-21:00, Maandag tot Saterdag, sal die kerk oop wees hiervoor.
- Jy kan hier kom nadink en stil word by 12 verskillende “stasies” in die kerkgebou.
- By elke stasie gee ons vir jou ‘n kort gebed, met ‘n kuns uitbeelding, om die betekenis van Jesus se lyding vir jouself te oordink.
- Die gedagte is dat jy vir jouself genoeg tyd gee om hierdie “reis” te onderneem. Moenie haastig wees nie.
Stasie Een: VOETEWAS
Stasie Twee: JESUS IN GETSEMANE
Stasie Drie: JESUS VERLOËN MET ‘N KUS
Stasie Vier: JESUS VOOR PILATUS
Stasie Vyf: JESUS DRA SY KRUIS
Stasie Ses: JESUS VAL
Stasie Sewe: DIE VROUE HUIL OOR JESUS
Stasie Agt: SIMON HELP VIR JESUS
Stasie Nege: JESUS WORD AAN DIE KRUIS VASGESPYKER
Stasie Tien: JESUS STERF AAN DIE KRUIS
Stasie Elf: JESUS VAN DIE KRUIS AFGEHAAL
Stasie Twaalf: JESUS SE LEË GRAF
Stasie Dertien: JOERNAAL
Kunstenaars – dankie!
- Voete was: Brenda van Rooyen
- Getsemane: Alida Bothma
- Judas se kus: Alida Stewart
- Jesus dra sy kruis: Heleen van Vuuren
- Jesus val: Karlien Swart
- Vroue huil: Alida Stewart
- Jesus aan Kruis: Jaco Potgieter
- Jesus sterf: Anneen van Rooyen
- Jesus van kruis gehaal: Annabelle
- Leë Graf: Thea van Eeden
Lewer kommentaar






