Geskryf deur Webmeester
|
18 April 2010
Posted in
Eredienste -
Familiediens
18 APRIL 09:00“God gee om vir gewone mense“ (Hand 9:32-43)
25 APRIL 09:00“God beweeg hemel en aarde om mense in te sluit“ (Hand 10:1-48)
2 MEI 09:00“God werk deur gewone gelowiges“ (Hand 11:19-30)
9 MEI 09:00“God bring publieke figure tot geloof“ (Hand 13:4-12)
13 MEI 18:30Hemelvaart “Wag op die Gees” (Hand 1:1-11)
16 Mei 09:00Herlewing “Julle sal krag ontvang” (Hand 1:1-11)
18:30Gebed “Bid gedurig” (Ef. 6:18)
23 Mei 09:00Nagmaal “Die Gees sal by julle bly” (Joh 15)
30 MEI 09:00“Ons sal die waarheid ken“ (Joh 16:12-15)
6 JUNIE 09:00Omgewing Sondag “Die Gees stuur ons na die omgewing“ (Ps 30)
| < Vorige |
|---|






