Geskryf deur Webmeester
|
15 Julie 2010
Posted in
Eredienste -
Familiediens
STORIES WAT INSPIREER
Ons fokus dié kwartaal op die Heilige Gees wat ons leer:
1. Om te luister in ‘n wêreld waar wysheid nodig is - 1 Konings 3 – 18 Julie
2. Om om te gee in ‘n wêreld waar baie onderdrukking is - 1 Konings 12 – 25 Julie
3. Om te vertrou in ‘n wêreld waar broedertwis is - 1 Konings 15 en 2 Kronieke 16 – 1 Augustus – Nagmaal
4. Om te bid in ‘n wêreld waar ander godsdienste dreig om die oorhand te kry – 1 Konings 17-18 – 8 Augustus
5. Om tot verhaal te kom in ‘n wêreld waar ‘n mens maklik uitbrand – 1 Konings 19 – 15 Augustus
6. Om met verwagting te lewe in ‘n wêreld waar God nog wonders doen – 2 Konings 4-7 – 22 Augustus – Familiediens
7. Om geregtigheid te doen in ‘n wêreld waar onreg so baie keer seëvier – 1 Konings 21 – 29 Augustus
8. Om Hom te aanbid in ‘n wêreld waar geestelike strukture bouvallig raak – 2 Konings 11-12 – 05 September
9. Om vir Hom te lewe in ‘n wêreld waar die landsituasie onveilig is – 2 Konings 18-19 – 12 September
10. Om geestelik te onderskei in ‘n wêreld waar God se Woord prakties moet word – 2 Konings 22 – 19 September – Familiediens
| < Vorige | Volgende > |
|---|






