Geskryf deur Rethie van Niekerk
|
08 Oktober 2010
Posted in
Eredienste -
Familiediens
Leef Gasvry
Hoe leef 'n mens gasvry? Aan die hand van die verhaal van die Emmaus-gangers in Lukas 24, gaan ons hierdie kwartaal die vaardighede inoefen wat ons nodig het om 'n verwelkomende gemeenskap te wees.
10 Oktober | Leef Gasvry
17 Oktober | Leef met Kantlyne
24 Oktober | Nagmaal | Informele Erediens | Leef Bedagsaam
31 Oktober| Hervormingsfees | Leef Inklusief
7 November | Tiende Dankofferfees | Informele Erediens | Leef Vrygewig
14 November | Leef Luisterend
21 November | Afnaweek | Leef as Getuie
28 November | Leef Waarderend
5 Desember | Kerssang- en dramadiens | Leef in Afwagting

| < Vorige | Volgende > |
|---|






