0#Ons Reaksie op Kersfees 2010 —
Jenny Vlok2012-01-21 16:41
Ek wil net baie dankie sê vir die toneelstuk van Ons Reaksie op Kersfees 2010. Ek is betrokkie by die ou mensies se Koffiekan in St Helena Baai. Ek het hierdie toneel gebruik onvoorbereid vir die ou mensies. Ek het die sangstukke apart afgerol en die toneelstukke vir elke speler gegee. Ek het name uitgeroep en so het elkeen hierdie toneel met gevoel gelees en almal aan tafel was die koor. Hulle het dit vreeslik geniet. Baie dankie dat ek dit kon aflaai van google af. Ek sou baie graag wou weet wat julle gedoen het met julle kerssang 2011
Hi Jenny - Dit is wonderlik as ons materiaal vir ander gemeentes van waarde kan wees! Rethie van Niekerk het met 'n span saamgewerk vir 2011 se Kerssangdiens. As sy iets op skrif het wat op die web geplaas kan word, sal sy reageer. Seën vir die jaar. Chris van Wyk
Eerste Kwartaal 2012 Dankie! Jy is welkom om enigiets hier te gebruik. Ons het natuurlik al 'n hele paar keer poppekas stories geskryf. As di...Meer... 18-05-2012 deur Webmeester
Eerste Kwartaal 2012 Ek was opsoek na idees vir my poppekas vir die pinkster volgende week. Toe kom ek op jul webblad af. Ek wil net se dit i...Meer... 18-05-2012 deur Veronica Lubbe
Kinderpinkster! Net na ek klaar die reaksie geskryf het, sien ek jou gesig in die erediens-foto wat sirkuleer in die header bo aan die v...Meer... 08-05-2012 deur Webmeester
Kinderpinkster! Altyd lekker om jou stem te hoor! Seën vir julle ook in Garsfontein.Meer... 08-05-2012 deur Webmeester
Kinderpinkster! Hey Doc! Die webtuisde lyk baie goed. Ons begin ook oor n paar dae met ons kinderpinkster hierso by NGK Garsfontein laat...Meer... 08-05-2012 deur Charel D. du Toit
Kommentaar
Groete Jenny Vlok van St Helena Baai
RSS feed for comments to this post