Geskryf deur Rethie van Niekerk
|
23 Mei 2011
Posted in
Eredienste -
Familiediens

Siegfried is 'n spelterapeut en predikant by Brackenfell Proteahoogte. Hy's besig met 'n PhD in Pastoraat by NWU. Tussendeur maak hy musiek, mimiek en bespreek flieks.
Sakkie Boeredans kom van Mosselbaai af. Sy naam is Sakkie, want hy bly in 'n groen sakkie. Hy is ongelukkig van wasbare materiaal gemaak, so hy moet ook partykeer bad. Hy is 'n kenner van roomys.
| < Vorige | Volgende > |
|---|






