Geskryf deur Rethie van Niekerk
|
12 Januarie 2012
Posted in
Eredienste -
Familiediens
Ons fokus tydens die eerste kwartaal van 2012 op die brief aan die Filippense:
Die Gees van Christus verander ons gemeente:
|
15/1 |
Hand 1 |
in ’n diverse gemeenskapInformele erediens |
|
22/1 |
Fil. 1:1-11 |
deur ’n fyn aanvoeling |
|
29/1 |
Fil. 1:12-26 |
tot vurige vrymoedigheid |
|
05/2 |
Fil. 1:27-2:4 |
tot vreugdevolle eensgesindheid |
|
12/2 |
Fil. 2:5-11 |
tot selfopofferende diensbaarheid |
|
19/2 |
Fil. 2:12-18 |
tot ’n onberispelike lewenswandel |
|
26/2 |
Fil. 2:19-30 |
tot gasvrye vriendskappeBelydenisaflegging | Informele erediens |
|
04/3 |
Fil. 3:1-4:1 |
tot geestelike volwassenheidNagmaal |
|
11/3 |
Fil. 4:2-9 |
tot blymoedige vrede |
|
18/3 |
Fil. 4:10-23 |
tot liefdevolle omgeeAfnaweek |
| < Vorige | Volgende > |
|---|






