AddThis Social Bookmark Button

Kommentaar  

 
0 # RE: Eerste Kwartaal 2012Veronica Lubbe 2012-05-18 17:29
Ek was opsoek na idees vir my poppekas vir die pinkster volgende week. Toe kom ek op jul webblad af. Ek wil net se dit is ongelooflik. Ons kan baie by julle leer.
Ek sal net graag voor die tyd meer van die kinderpinkster wou sien maar ek sal seker maar my nuusskierigheid moet inhou tot volgende week. Groete in Jesus uit Barkly-Wes. NK
Reply | Reply with quote | Quote
 
 
0 # KinderpinksterWebmeester 2012-05-18 17:59
Dankie! Jy is welkom om enigiets hier te gebruik. Ons het natuurlik al 'n hele paar keer poppekas stories geskryf. As dit êrens rustiger gaan, kan ons moontlik 'n paar daarvan hier plaas. Groete, Chris.
Reply | Reply with quote | Quote
 

Lewer kommentaar