Hierdie erediens fokus op reaksies op God se koms na ons wêreld.  Maniere waarop ons God verwelkom.  Maniere waarop ons gasvry is teenoor Hom.  Reaksies op Sy gasvryheid aan ons. En ons het ’n aantal karakters, meesal uit die Bybel, wat ons meer gaan vertel oor hulle reaksies.  En ons hoop dat in hulle reaksies ons almal weer nuut ons eie reaksie op God se koms in Jesus Christus na hierdie wêreld toe sal kan oordink.
Attachments:
FileBeskrywingFile size
Download this file (Ons reaksie op Kersfees - web.doc)Ons reaksie op Kersfees.docVolledige teks met liedere en aanwysings hoe om dit uit te voer99 Kb
AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar