Verwelkoming en Afkondigings
Toetrede     “Dankie” Koor v 1 & 3, gem v 2 & 4
Votum (Ps 146:6-10)
Seëngroet
Lofsang Psalm 125 & Lied 332
Dankoffer
Kindertyd
Epiklese
Lied 528

Skriflesing & Prediking
Reeks:  Druppels vir Dors
Geestelike gewoontes.
Ruil bietjie om:  druplpes.
Vandag:  Leef reg,
Gedink gepas belydenisaflegging -
Geloof openbaar bely,
Ook vra wat bely,
Veral:  wat beteken,
Wat eise van belofte wat maak.

Res van ons weer herinner.

Adele Calhoun:  Leef reg =
Christus liefde beliggaam.
Storie seuntjie - soek Jesus met lyf om.
Ons liggaam van Christus,
Daarom sy liefde liggaam gee hier.

Verskillende maniere:
Aarde versorg
Empatie
Tong beheer
Nederigheid
Geregtigheid
Rentmeesterskap - besittings, dankoffer
Waarheid praat.

Nie almal, daarom vandag fokus net een,
Dink een ons tradisie meeste afskeep:

Miga 6:1-12
1  Hoor wat die Here sê:
Maak klaar,
roep die berge as getuie,
laat die heuwels hoor wat jy te sê het.
2  Berge,
vaste fondamente van die aarde,
 julle moet luister na die saak wat die Here het.
Die Here het ‘n saak teen sy volk,
Hy het Israel aangekla.
•    [hofsaak, klag teen volk]

3  My volk,
wat het Ek jou aangedoen?
Hoe het Ek jou moeg gemaak?
Antwoord My!
4  Ek het jou uit Egipte gebring,
Ek het jou uit die plek van slawerny gered,
Ek het vir Moses gestuur om jou te lei,
 ook vir Aäron en Mirjam.
•    Herinner aan sorg in verlede, ook identiteit, verbond

5  My volk,
dink aan die planne van koning Balak van Moab,
 en wat Bileam seun van Beor hom geantwoord het.
 Dink aan alles tussen Sittim en Gilgal,
 en weet dat die Here julle die oorwinning laat behaal het.
•    Nou antwoord volk.
Nie so boos as ons eintlik dink.
Wil God dien, tevrede stel -
Eintlik baie godsdienstig!
Daarom vra dan vir profeet, wat moet doen?
Verwys na godsdienstige praktyke bekend is:


6  Wat sal ek saamvat
as ek na die Here toe gaan,
as ek voor die hoë God gaan kniel?
Moet ek met offers na Hom toe gaan,
met jaaroud kalwers?
•    [beste wat kan gee - duurste, kos meeste]
7  Sal die Here duisende ramme aanvaar
 saam met tien duisende offers van olie?
•    [wys hoe ernstig volk - duisende ramme, olie - eintlik net bietjie nodig]
•    Gaan selfs so ver te sê:
Moet ek my eersgeborene offer vir my sonde,
hom wat uit my liggaam kom,
vir my oortreding?
•    Moet ek kosbaarste gee - hoewel teen wet was in Israel.

•    Antwoord profeet,
Sê nie hierdie offers,
Eintlik weet julle wat is wat God vra:

8  Mens,
die Here het jou bekend gemaak wat goed is:
Hy vra van jou
dat jy reg sal laat geskied,
dat jy liefde en trou sal bewys,
 dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.

9  Om die Here te dien, dit is wysheid.
Die Here roep die stad;
luister, leier en julle almal wat aanhou roof:
•    [klagtes teen volk, wat verkeerd doen:
10  Goddelose plek, ‘
moet Ek die verkeerde maatlyn bly verdra,
of die vals inhoudsmaat wat Ek so haat?
11  Moet Ek die eienaar van ‘n onbetroubare weegskaal vryspreek,
een met ‘n sak vol vals gewigte?
12  Die stad se ryk mense pleeg geweld,
sy inwoners lieg
en hulle bedrieg.

As tema leef reg,
Dan kan nie duideliker stel as dit:
8  Mens,
die Here het jou bekend gemaak wat goed is:
Hy vra van jou
dat jy reg sal laat geskied,
dat jy liefde en trou sal bewys,
 dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.


Kyk gou vinnig wat elkeen beteken:
Dink ingewikkeldste, bedagsaam.

Moeilik vertaal.
OAV “ootmoedig”.
Weldeurdag, versigtig,
Met wysheid te doen:
Omsigtig te werk gaan
Be -DAG-saam.
Beteken ingestel op God se leiding in lewe,
Be-dink wat God van jou vra,
Nie eie voordeel / behoeftes eerste,
God wil eerste -
Daardie wil soek,
Sensitief wees vir God se wil,
Daarop reageer.

As God wil soek,
Sê teks duidelik wat is,
Tweede ding:
Liefde en trou sal bewys.

Christus liefde beliggaam.
Ons, wat na Beeld van God geskape,
Wat saam Liggaam van Christus,
Op so manier leef,
Dat mense deur ons lewe God liefde kan sien.

Reeks aanddiens 1 Johannes,
Baie duidelik -
As kind van God is,
Het naaste lief.

Jesus wet:
Here jou God liefhê -
En jou naaste soos jouself.

Romeine 13:8
Wie sy medemens liefhet,
voer die hele wet van God uit.


Teks spel eintlik helder uit hoe God wil hê ons liefde moet lyk:
Deur reg te laat geskied.

In ons (evangeliese) tradisie iets waaraan nie veel aandag gee -
Ten beste dink nie só belangrik,
Slegste met suspisie bejeën soos liberalisme, pous...

Maar helder dat God verwag reg laat geskied.

Snoopy:
Charlie Brown:
Be of Good cheer, Snoopy... Yes, be of good cheer.
Bibber steeds van koue.
Is nie liefde.

Liefde konkreet gestalte kry
Wanneer weerloses raaksien
Behoeftes identifiseer,
Armes, weduwees, wese daadwerklik met verligting van nood help.

Liefde is meer as net empatie en barmhartigheid -
Ook geregtigheid.

Barmhartigheid by geleentheid,
Geregtigheid altyd
Een troos
Ander regstelling,
Een simptome
Ander oorsaak
Een verander individuel
Ander verander samelewings.

Reg deur OT is geregtigheid baie sentrale tema -
So sentraal, eintlik bizarre dat in ons tradisie nie elke Sondag hoor!

Geregtigheid belangrik,
Omdat sentrale aspek van God wese -
God is regverdig -

  • Psalms (146, votum),
  • Deutr
  • Elke keer iemand geroep - bv. Moses Eksodus -God volk geroep gehoor.


God is regverdig.  

Uit hele Bybel duidelik God spesiaal omsien na armes en onderdruktes en kwesbares.  

Vreemd:
Gode van tyd, selfs later - Romeine, Grieke -
Aan kant van koning, regeerders, elite, mense politieke ekonomiese mag.

God van Israel uniek,
Kant van swakke.

Vir ons ook vreemd.
Prent van reg:
Blinde vrou skaal -
Reg is blind,
Almal gelyk voor reg.

Maar Bybel anders,
Aangesien konsekwent voorkeur toon vir gemarginaliseerdes en onderdruktes.  

Vir ons moeilik te verstaan,
Want wêreldbeeld radikaal anders.
Ons:  individue, leef onafhanklik / afgeskei van mekaar.
Reg taak is mense te beskerm dat nie mekaar skade aandoen.

Bybelse model -
Mense MEKAAR beskerm,
Want almal deel van mekaar,
Van een gemeenskap.

Hierdie geregtigheid van God is in verbond ingebou -
Hele verbond gebaseer op God geregtigheid -
Volk hoor kla,
Verlos,
Verbond sluit.
Verbond is seën vir volke.

Hele doel van verbond is verhouding:
Om verhouding tussen God en volk in stand te hou
En volk en bure.

So reg deur OT geregtigheid sentraal -
Al profete.  

  • Woorde van Miga eintlik opsomming van al profete boodskap.
  • Amos sentraal - volk onreg pleeg, God verwag reg laat geskied.
  • Jeremia noem verdedig van armes en gemarginaliseerdes as sentrale fokus van Israel taak.
  • Hosea -
  • Noem maar op, noem profeet, Boodskap was volk taak geregtigheid.


  • Wette:  Deuteronomium, jubeljaar, mense in skuld verval skuld afgeskryf,Sodat mense nie in armoede en slawerny verval.


  • Selfs Psalms, Spreuke, Job.


Elke keer boodskap:
Volk bring offers,
Beoefen ryk godsdiens,
Maar dis leeg,
Beteken niks.

As eredienste bywoon,
Offers bring,
Gebede opsê,
Maar by onreg verbystap,
Beteken godsdiens niks.  

Wat God van volk wag,
Is dat regverdig sal handel met naaste
(Ons weet wie naaste n.a.v. Barmhartige Samaritaan)
Geloof wat impak het op
Fisieke lewe
Politieke lewe
Besluitneming
Sosiale interaksie
Ekonomiese produksie
Opvoeding
Kultuur
Noem maar op.  

Hierdie fokus ons roeping reg te laat geskied,
Lank sentrale deel van kerk selfverstaan.  

Toe slawehandel hoogty gevier
Mense slawehandel geregverdig omdat in Bybel genoem,
Was dit groep getroue Christene
Gelei deur William Wilberforce in Brittanje -
Wat teen geveg tot gestop.

Dikwels al vertel van navorsing hoekom vroeë Christelike kerk so vinnig gegroei -
Mense versorg, ten koste van self.
Dikwels nie vinger gelig te evangeliseer.
Maar daar was iets rondom hulle:
Nie selfsugtig gelewe,
Maar lewe van liefde.  

Verder besig gehou met werklike vraagstukke van stedelike bestaan van tyd:

  • Armoede
  • Mense uitgeskuif uit hoofstroom van samelewing
  • Vervreemding
  • klasseongelykheid


Maar êrens langs pad hierdie passie vir geregtigheid verloor.
God opdrag reg te laat geskied vergeestelik,
Sendingwerk verskraal - mense siele red,
Maak nie saak watter omstandighede op aarde,
Solank regte plek na dood.

En dink weet wat God van Christene verwag:
Nie rook, drink, dans.
Bybel lees, bid, kerk toe kom.

8  Mens,
die Here het jou bekend gemaak wat goed is:
Hy vra van jou
dat jy reg sal laat geskied,
dat jy liefde en trou sal bewys,
dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God.


Jesus sê presies dieselfde:
Wanneer praat met godsdienstige mense van tyd,
Gedink doen wat God wil, sê:
23  "Ellende wag vir julle,
 skrifgeleerdes en Fariseërs,
huigelaars!
Julle gee tiendes
van kruisement,
anys en
koljander,
maar wat volgens die wet van God die swaarste weeg,
laat julle na:
geregtigheid,
barmhartigheid
en betroubaarheid.
Juis hierdie dinge moet ‘n mens doen
 en die ander nie nalaat nie.
24  Blinde leiers!
Julle skep die muggie uit julle beker uit,
maar julle sluk die kameel in.


(Verduidelik muggies).
Verwagting Jesus geboorte,
Lied van Maria in Luk 1,
Geringes,

Wanneer Jesus bediening begin:
Luk 4:18-19
18  "Die Gees van die Here is op My
omdat Hy My gesalf het
om die evangelie aan armes te verkondig.
Hy het My gestuur
om vrylating vir gevangenes uit te roep
en herstel van gesig vir blindes,
om onderdruktes in vryheid uit te stuur,
19  om die genadejaar van die Here aan te kondig."


Sommige Christene vergeestelik,
Maar as kyk wat Jesus bediening op aarde,
Duidelik letterlik bedoel.  

En wanneer Jesus aankondig wat aan einde gaan gebeur
Spel waardes van koninkryk -
En ons taak -
Helder uit,
Wanneer skape van bokke geskei:
Selfde van albei gesê:  skape wat hét gedoen, bokke nié gedoen:
Matt 25:25-26
Ek was honger,
en julle het My iets gegee om te eet;
Ek was dors,
en julle het My iets gegee om te drink;
Ek was ‘n vreemdeling,
en julle het My gehuisves;
36  Ek was sonder klere,
 en julle het vir My klere gegee;
siek, en julle het My verpleeg;
in die tronk, en julle het My besoek.’


En toe Jesus opgevaar hemel toe,
Sy Gees oor ons uitgestort.
Ons word Liggaam van Christus genoem -
Julle vandag Belydenis aflê,
Liggaam van Christus hier op aarde -
Jy is beeld van God op aarde,
Deur jou optrede sien mense vir God.

Franciscus van Assisi:
Verkondig die evangelie onder alle omstandighede.
As dit regtig nodig is,
Gebruik woorde
.

Storie teologiestudente eksamen filosofie Immanuel Kant -
2 ure, 10 min tussenin
Skryf, gaan uit -
Sit student gang, gehawend, duidelik ontsteld,
Studente badkamer, gesels - niemand kyk eers.

Twee weke later -
Almal dop.
Eintlike toets daardie tien minute.  
Punte of ou op vloer nader,
Vriendelike woorde spreek.
Niemand het nie.

Geregtigheid konkrete dade -
Uitdaag hoe -
Vb kerke Somerstrand Humewood.

JOERNAALBLAD

  • Wat nood jy raaksien?
  • Wat maak woedend?
  • Waartoe roep God jou?
  • Hoe in hierdie situasies liefde Christus beliggaam?


Gebed
Belydenisaflegging
St Theresa’s Prayer

Lied 284 (staan)
Seën
Wegsending
Lied 311

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar