Geskryf deur Rethie van Niekerk
|
12 Februarie 2010
Posted in
Preke -
Rethie van Niekerk
Volg in Jesus se voetspore en . . .
jou karakter word gebou
Matteus 4:1-11
14 Februarie 2010
Verwelkoming
Reeks dissipelskap - Jesus volg, wat beteken.
Toetrede:
Kerk is nie huis van Here, Psalms wel, ons NT-gelowiges: óns is Here woning,
Wanneer dus sing Here woning: teenwoordigheid:
• Lied 158 Koor vers 1, gemeente vers 2-3 (staan)
Votum
Vandag eerste Sondag Lydenstyd, dink Jesus lyding t.w.v. ons.
Praat oor dissipelskap, natuurlik ook implikasies vir ons.
Jesus gesê:
"die Seun van die mens moet baie ly,
deur die familiehoofde,
priesterhoofde en
skrifgeleerdes
verwerp word,
en Hy moet doodgemaak word,
en op die derde dag opgewek word."
23 Toe het Hy vir almal gesê:
"As iemand agter My aan wil kom,
moet hy homself verloën,
elke dag sy kruis opneem
en My volg,
24 want elkeen wat sy lewe wil behou,
sal dit verloor,
maar elkeen wat sy lewe om my ontwil verloor,
sal dit behou.
25 "Wat help dit ‘n mens as hy die hele wêreld as wins verkry,
maar homself verloor of te gronde gaan?
Lukas 9
Seëngroet
Aan almal in Somerstrand wat aan God behoort
en in Christus Jesus glo:
Genade en vrede vir julle
van God ons Vader
en die Here Jesus Christus,
deur die werking van die Heilige Gees.
(Ef. 1:1-2)
Lofsang
Lied 168 (staan)
Lied 177 x2 (sit)
Lied 548 (sit)
Terugvoer: Corneille du Plooy
Kindertyd
Volgende paar weke praat oor dissipelskap.
Wie weet wat is?
See, in voetspore loop, soms spring?
Ook Jesus volg,
lees in Bybel hoe Jesus geleef.
Matt 4 lees Jesus versoek.
Wat beteken?
Jesus 40 dae in woestyn,
warm soos by ons,
Jesus honger.
duiwel sê:
verander klippe in brood.
Jesus geweet nie God wil, nie gedoen.
Partykeer jy iets wil doen weet nie mag doen -
dalk verstaan nie hoekom nie mag doen.
Reëls wat nie verstaan?
• hardloop skêr
• wys met mes
• sekere tyd gaan slaap
• agter op bestuurder spring
• van balkon in swembad spring
• hardloop swembad
Wil graag doen, kan nie verstaan hoekom nie,
wanneer Jesus voetspore volg,
dan doen ons regte ding,
al verstaan nie,
want behoort aan Jesus.
Gebed : Lied 271 vers 2 (sit)
Skriflesing
Matteus 4:1-11
Preek
Begin vandag nuwe reeks - volg in voetspore van Jesus.
Reeks dissipelskap -
gaan volgende week bietjie meer uitpak.
Feit is,
Jesus ons geroep dissipels te wees,
om hom te volg.
Vra van ons iets - vra meer as geloof.
Vra dat in sy voetspore sal volg,
waar dit ons ook al neem -
volgende week (belydenisaflegging) meer uitpak.
Vandag oor manier waarop karakter gevorm word wanneer Jesus volg.
Teks: Jesus gedoop,
dan Gees lei in woestyn in,
word versoek.
Deel van hele 40-dae tradisie:
Moses vas 40 dae terwyl saam God op berg,
Elia vas 40 dae,
ons 40 dae vas lydenstyd, vandag begin.
Na 40 dae,
Jesus broos, kwesbaar,
word versoek.
Versoeking tradisioneel geïnterpreteer:
Om in beheer te wees
om skouspelagtig te wees
om magtig te wees.
Voetnoot, belangrik oplet:
versoekings lyk nie altyd soos versoeking,
nie soos Alice in Wonderland papiertjie op, sê:
versoeking.
Ons geneig versoeking só dink,
goed voor hand liggend verkeerd:
man verneuk, skelm besigheid.
maar versoekings dikwels baie meer subtiel.
Lyk goed, reg, dikwels logies.
Lyk op oog af niks verkeerd -
hoekom moet Jesus nie klippe in brood verander?
Kan.
Honger.
Sal geen skade doen.
Iemand sê meeste van tyd wanneer ons versoekings ingee,
dink is beste ding wat op daardie oomblik kan doen.
Einde voetnoot.
Teks werklik verstaan,
moet ons versoeking verstaan.
Term “versoeking van Jesus” misleidend.
Ons versoeking dink,
dink verleiding sonde te doen,
maar Grieks hier eintlik beter vertaal met “toets”.
Binne OT tradisie van gelowiges wat getoets word:
Job,
dienskneg Jes 53.
Jesus versoeking tog ook vir hom geestelike ervaring -
in doop ontvang roeping,
in woestyn aanvaar roeping,
kies hy om pad te gaan God voor hom uitgelê.
So versoeking Jesus hier nie om een van klassieke doodsondes te pleeg,
maar om ander pad te gaan as pad God vir hom beplan,
Jesus reaksie op versoekings,
is instemming God te volg.
Wanneer Jesus dus versoek,
is vorming van sy verhouding met sy Vader,
leer om werklik op God te vertrou,
ook in moeilike situasie.
Onthou,
op besondere manier word versoekings op ou end tog waar:
Jesus word self brood wat lewe gee,
Jesus word die tempel wat in drie dae afgebreek en weer opgebou word,
verheerlik op die berg,
regeer oor die aarde, regterhand van God, elke knie buig en tong erken:
Jesus Christus is die Here.
Maar wat hy hier gebied word,
is ‘n kortpad,
‘n makliker pad.
Langenhoven: Pasop vir die kortpad.
daar moet ‘n rede wees waarom die lang pad nie daarlangs gaan nie.
Die lang pad,
pad wat vir Jesus voorlê, nie maklike pad.
Pynlike pad -
pad wat lewe gekos,
pad waarop selfs van God verlaat!
Hebr 5:7-8
Gedurende sy aardse lewe
het Hy aan God,
wat Hom uit die dood kon red,
gebede
en smekinge geoffer
met harde geroep
en met trane.
En sy gebede is verhoor
vanweë sy eerbiedige onderworpenheid aan God.
8 Hoewel Hy die Seun was,
het Hy deur alles wat Hy gely het,
geleer wat gehoorsaamheid is.
Jesus het gesê:
Luk 9:
"As iemand agter My aan wil kom,
moet hy homself verloën,
sy kruis opneem
en My volg,
25 want wie sy lewe wil behou,
sal dit verloor;
maar wie sy lewe ter wille van My verloor,
sal dit terugkry.
Dit is wat dissipelskap is.
Om jouself te verloën,
kruis opneem
Jesus volg.
Dink ons verloor juis dit dikwels uit oog:
dissipelskap kos iets.
Pad God ons laat loop,
dikwels nie kort, reguit, maklike pad.
Dikwels styl, moeilik.
Meestal verstaan ook nie hoekom hierdie pad.
Ongelukkig hierdie week iets gebeur
my gehelp om hierdie verhaal van Jesus beter te verstaan.
Weet nie wie van julle verhaal van Hettie Brittz se verkragting in koerant gelees?
(Koerante jok, mense in gemeente haar ken, waar).
Vertel hoe in huis aangehou,
hoe Here vir haar sê gaan verkrag word.
Aangrypendste egter hoe sy en Louis daaroor praat,
verwys na “battle scars in ‘n oorlog wat ons nie kan verloor nie.”
Praat van hoe Jesus ook vir verkragter aan kruis gesterf,
oor tien jaar sal kan getuig oor alles wat hieruit voortgevloei.
Ek dink dis skrikwekkend.
Maar dit help my vanoggend teks verstaan,
want dit is versoeking.
Kan verskillend reageer op hierdie versoeking:
wraak, woede, haat. . .
of vertroue op God.
Dink baie keer heg ons voorwaardes aan ons dissipelskap.
Miskien onbedoeld,
dalk selfs onbewustelik.
Veronderstel as God volg, sal goed gaan.
Sal beskerm wees teen gevaar.
Uitkoms finansies.
Siekte genees.
Die vraag is:
sal ons die Here bly volg,
al verloor ons alles,
al word ons bankrot verklaar,
al gaan ‘n geliefde dood aan ‘n siekte ons gedink God gaan genees,
al word ons wreed aangeval?
Op die ou end is dit die vraag van dissipelskap:
gaan ek opgee op God,
gaan ek my eie pad volg,
of gaan ek op God bly vertrou,
toelaat dat die versoekings en beproewings my vorm,
eerder as dat dit my opstandig maak.
Wie sy lewe wil behou,
sal dit verloor,
maar wie sy lewe ter wille van my verloor,
sal dit terugkry.
As Jesus ons vra om kruis opneem en hom te volg,
dan moet weet hy nie van ons iets vra ons nie kan doen.
Daarom kennis neem manier waarop Jesus versoekings hanteer,
wat hom gehelp staande te bly:
Eerste ding Jesus gehelp,
ek glo ook ons kan help:
Jesus geweet wie hy is.
Net voor versoeking,
gedoop,
stem uit hemel:
Dit is my geliefde seun,
oor hom verheug ek my.
Henry Nouwen sê is oortuig dat woorde “jy is my geliefde”
grootste waarheid wat daar is oor die mens.
As gelowige is dit ook waar van jou:
Jy is God se geliefde.
Deur lewe, ook deur versoekings:
Jy is my geliefde seun/dogter.
Oor jou verheug ek my.
Wanneer dit weet,
kan enige toets deurkom,
enige versoeking oorleef.
Bepaal identiteit op grond van baie dinge:
Afrikaner
Vrou
Gen. X-er
Van Niekerk....
Kinderpinkster verlede jaar:
‘n man hou altyd sy woord.
Kind gaan deur lewe gaan, deel van wie hy is.
By Jesus leer,
is dat identiteit in God
bepalend is vir wie is.
Jy is my geliefde kind,
oor jou verheug ek my.
Deel van Hettie Brittz storie,
net voor verkragting,
Jesus vir haar gesê: Jy is my bruid.
Jy is my geliefde.
Wat ook al oor pad kom,
voel wil wankel, ingee, opgee:
Jy is God se geliefde.
Tweedens Christus Woord geken.
Waaroor reeks tot op hede gegaan - verdiep in woord.
Nie genoeg net woorde te ken - duiwel haal ook aan.
Woord verstaan deur Gees,
beide Luther & Calvyn beklemtoon Woord en Gees hoort saam.
Wanneer so verdiep in Woord, elke dag daarmee besig,
sal vind dat Gees jou aan Woord herinner wanneer in spesifieke situasies van versoeking kom.
Derdens, Jesus God geken,
veral: geweet God plan het.
Versoeking natuurlik Jesus allerhande ander goed te vertrou,
Jesus vertrou God.
Kry reg om versoekings te weerstaan,
omdat grootste begeerte is om God wil te doen.
As begeerte mag of iets dergeliks was,
sou nie kon weerstaan.
maar grootste begeerte God wil doen,
en omdat God ken,
weet God plan het,
kan God wil doen.
Hebr 12:2:
Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was,
het Hy die kruis verduur
sonder om vir die skande daarvan terug te deins,
en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God.
Omdat Jesus geweet God plan het,
kon hy pyn - selfs van kruis - verduur.
As dus onthou wie God is,
God liefde is,
God plan het,
ons ook help in ons versoekings.
Gebed
Ps 51
U verwag opregtheid diep in ‘n mens se hart:
laat ek dan diep in my binneste weet hoe U wil dat ek moet lewe.
Laat my weer blydskap en vreugde belewe.
U het my verbrysel; laat my weer jubel.
Skep vir my ‘n rein hart, o God,
vernuwe my gees
en maak my standvastig.
Here, gee my die woorde om u lof te verkondig.
Die offer wat U wil hê, o God, is verootmoediging:
Gebed om reën Lied 278 Koor 1x, gemeente 1x
Dankoffer
manier waarop afhanklikheid van God erken, steeds bid vir reën.
Slotlied: Lied 505 gemeente verse 1, 2 & 3, koor vers 2
Seën
| < Vorige | Volgende > |
|---|






