Verwelkoming
Psalm 134
Lof & aanbidding
Sang - Charel
Aanbidding uit Skrif
Ps 136 - Rethie lees, gemeente reageer
Volg in Bybel of skerm

Getuienisse
Getuig oor aspekte van God
Gebed van aanbidding
Luister name van God -
aanbid God.

Jehovah-Jireh - Die Here sal voorsien
Stilte
Jehovah-Rophe - Die Here genees
Stilte
Jehovah-Nissi - Die Here is ons bannier
Stilte
Jehovah-M’Kaddesh - Die Here heilig
Stilte
Jehovah-Shalom - Die God van vrede
Stilte
Jehovah-Elohim - Die Here God
Stilte
Jehovah-Tsidekenu - Die Here die regverdige
Stilte
Jehovah-Rohi - Die Here ons Herder
Stilte
Jehovah-Shammah - Die Here is daar
Stilte
Jehovah-Sabaoth - Die Heer van die leërskare
Stilte
Ons skuld
Stilte
Ons krag
Stilte
Ons rots
Stilte
Koning
Stilte
Vader
Stilte
Skryf brief
Laat elkeen ‘n brief vir God skryf,
waarin hom loof/ sê hoekom vir hom lief is.
Geleentheid vir Gebed
Kort gebede van aanbidding
Sang
Nog 2 of 3 liedere - Charel
Afsluiting

 

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar