header2.jpg

Nuusflitse

My Man het Dementia

Christine Veldsman het 'n aangrypende boek geskryf oor dementia, vanuit haar eie persoonlike belewenis daarvan.  Lees meer ...

Bestel by 041 583 3341.

AANDDIENS:  PREKE

Jy kan ons aanddienste se preke aflaai by www.klema.co.za of deur hier te klik.

BIDDEND LUISTER

As jy onderneem om elke week 'n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie@global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hier af.

Verwante bydraes

Somerstrand Blog

Lewende Hawe
gesprekke in, met en oor die NG Kerk Somerstrand

Bybelskool

Bybelskool
Die Woord is 'n huis om in te woon
109829
VandagVandag226
GisterGister280
Hierdie weekHierdie week1565
Hierdie maandHierdie maand1012
TotaalTotaal109829

Aantal Besoekers

Haloweb

Preke - Rethie van Niekerk

AddThis Social Bookmark Button

Psalm 72

Neem deel aan die gesprek op die blog.

Reeks stories inspireer - Konings.
Verlede week Salomo, wysheid.  
Chris gepraat Salomo wysheid = luisterende hart.
Ons weet dat Salomo regering nie sonder probleme.

Eers gou oorsig:
Israel aanvanklik nie monargie,
regeer rigters, nie politieke eenheid.
Volg sê wil koning hê -
nie Here se wil.
Sal koning gee,
waarsku negatiewe gevolge.

Sê ander tipe koning:
nie soos buurlande -
volg God gebooie, gehoorsaam, aanbid.

Monargie tot stand,
Saul,
toe Dawid - beste koning ooit gehad, belofte van God.
Dawid natuurlik nie aanvanklik oor hele Israel regeer!
Eers net Juda (2 Sam 2:4),
later ander stamme bygekom, koning res van Israel (2 Sam 5:3).
Ander - noordelike - stamme se verbondenheid Dawid-dinastie nooit so sterk soos Juda.  

Na Dawid, Salomo.
Indrukwekkend -
majestueuse bouprojekte (1 Kon 10:4),
buitelandse leiers ontvang (1 Kon 10:24),
duur speelgoed, massiewe weermag,
dinastie 1000 families onderhou.

Egipte & Assirië nie goed gegaan,
Israel sterk en voorspoedig.  

Kom alles teen ‘n prys.  

 


Vandag dink Salomo,
indrukwekkende politieke uitbreidings,
bouwerke.

Maar moes op manier betaal.
Hierdie wonderlike dinge reggekry,
diep sosiale koste.
Ekonomies uitbuitende regime.
Dwangarbeid van Israel.
Swaar belastings.

Regerings deur konings -
helderste sigbaar in Salomo wyse regering -
altyd tweestryd.

Aan een kant monargie,
ryk sosiale klas -
aan ander kant aanspraak van wet - dus God - om geregtigheid te laat geskied,
om te sien na armes.

Word aangrypend uitgedruk Ps 72 -
een van net twee aan Salomo toegedig -
wissel heel tyd tussen 2 dominante temas:
bid vir sukses en uitbreiding van dinastie,
bid dat Here deur koning regverdigheid sal bring.  
Sing Ps 72, vereenselwig hierdie wisselspel, deel eie samelewing.

Gebed


Skriflesing

1 Konings 12

 

 Agtergrond

Salomo nie meer Here gedien,
oordeel aangekondig -
ryk in twee skeur.
Mense kom in opstand,
o.a. ene Jerobeam,
Jerobeam was beheer van dwangarbeid!
Profeet Agija profeteer Jerobeam koning sal word oor 10 stamme van Israel.  
Salomo wil Jerobeam om lewe bring,
Jerobeam vlug Egipte.

Salomo sterf.

Seun troon by vader oorneem,
in on-demokratiese regime,
altyd gevaarlike tyd.  
Daarom Salomo seun, troon by pa oorneem,
gaan seker maak dat noordelike alliansie nog sterk staan.  

1 Kon 12:1-19


Jerobeam praat namens volk Rehabeam,
vra las ligter maak - letterlik juk.
Verwys spesifiek dinge ingestel onder Salomo -
dwangarbeid, belasting.  

Term ook Jes 58:6 gebruik:
6  Is die vas wat Ek wil hê,
nie dít nie:
om dié wat onregverdig gevange gehou word,
te bevry,
om die juk wat op mense druk,
af te haal,
om verdruktes vry te maak,
om elke juk te breek?

Rehabeam reageer moet dink daaroor -
billike versoek,
kan ernstige finansiële implikasies vir regering hê.

Vra raad twee groepe raadgewers -
waarskynlik twee verskillende staatsdepartemente.

Een groep ouer,
beteken gewoon deel was Salomo regering,
miskien meer bewus van wisselwerking Ps 72,
stel versoenende reaksie voor.  

Jonger -
die grootgeword onder Salomo,
weet watter voordeel self put uitspattige lewenstyl.
En in waarskynlik een van die onnoselste politieke besluite in die geskiedenis,
volg Rehabeam die tweede groep se raad.

Hier skeur volk, eeue nie herstel.
Ons praat dikwels Israel,
bedoel 12 stamme.

Vergeet dat vir groot gedeelte van geskiedenis,
nié 12 stamme was.

Hiervandaan 2 stamme -
Juda, Suidryk, (Juda & Benjamin)
Israel, Noordryk - ander 10 stamme.  

Juda Dawid-dinastie.
Israel verskeie koningshuise oor jare,
tot val in 722.
Juda 100 jr. langer voortbestaan.

Nooit vrede tussen twee ryke.

Teks ons het,
Suidryk - Juda - geskryf.
Beoordeel telkens konings teologies.
Noordryk konings konsekwent negatief beoordeel,
suidryk meer genuanseerd.  

Juda, natuurlik, het die Godstad - Jerusalem.
Dawid-dinastie.
Uit Juda word Messias, Jesus gebore.

En Israel?
Israel hoofstad word Samaria.
En eeu later ontmoet Jesus ‘n Samaritaanse vrou by ‘n put,
en begin hy hierdie skeuring herstel.  

Wat interessant hierdie teks,
is speling tussen menslike optrede
en goddelike handeling.

Mense tree op,
uit eie vrye wil.
Maar duidelik God heel tyd besig geskiedenis te vorm.  

Mense tree op in publieke lewe,
neem besluite,
invloed uit -
maar kies, onwetend, onbedoeld - plan van God.

Wat ook beteken dat godsdiens en politiek alles met mekaar te doen het.
Wat natuurlik in ons land ‘n vloekwoord is,
om die twee saam te noem.

Net nie politiek preek.
Godsdiens & politiek niks met mekaar te doen.
Ons nog meer verwater -
Godsdiens en openbare lewe niks met mekaar te doen.

Hier duidelik dat God nie maar net geestelike mag daar ver,
net omgee ons siele in hemel te kry.  
God gee nie net om vir geestelike sake,
maar ook vir publieke sake,
ook sake van mag en onderdrukking.  
Uit hele Bybel duidelik onderdrukking -
in watter vorm ook al - armoede, slawerny, dwangarbeid -
hoog op God se agenda is.  

Reeds in wet sien -
verskeie wette armes omsien,
mense nie vir altyd slawe,
vreemdelinge versorg.

Profete helder.
Oordeel - meestal (dink Jesaja, Amos, ens.)
omdat nie reg laat geskied, armes uitbuit, nie omgee vir onderdruktes.

Ook Psalms (bv. 10:8-13), Spreuke (14:31), duidelik God omgee onderdruktes,
van sy kinders verwag regverdig handel
optree teen onderdrukking.

Hierdie lyn regdeur OT,
kulmineer natuurlik Jesus,
hele lewe,
elke aspek van sy verhaal,
verhaal van God wat omgee vir onderdruktes.

Hele verhaal van Bybel eintlik Eksodus-verhaal -
verhaal van bevryding uit slawerny.  
Elke stukkie van die Bybel
gaan oor bevryding uit een of ander vorm van slawerny.  

En, soos in verhaal van Jerobeam en Rehabeam,
gebruik God menslike agente.
Gebruik óns om anders te leef,
om om te gee vir onderdruktes,
om te wys hoe God se alternatief - God se koninkryk - lyk,
waar die juk sag en die las lig is (Matt 11:30).

Is kerk se DNA -
Stark navorsing kerk vinnig gegroei - om gegee.
Calvyn sterkste nalatenskap,
geloof en publieke lewe alles met mekaar te doen.
Christene prokureurs sodat reg kan geskied.
Christene onderwysers sodat mense opgevoed kan word.
Christene politici sodat almal in vrede kan leef.
As praat geestelike dissipline empatie,
omgee,
dan gaan daaroor om raak te sien.
Nie net onreg,
maar veral mense.

Grootste krag van onreg,
sekere mense - of sekere klas mense -
onsigbaar maak,
sodat nie raaksien,
sodat dink moet maar so wees,
situasie natuurlik.

Om om te gee,
is om mense raak te sien,
raak sien hoe onderdruk word,
hande te gee aan omgee,
iets doen daaraan.

Beteken verskillende goed elkeen van ons.  
Verhale gemeente hoor:
ID-boeke
Toegang tot Anti-retrovirale behandeling
Behoorlike loon werkers, huishulp, tuinwerker

Aaklige, vieslike Xonofobia al weer in ons land kop uitsteek.
Buitelanders - vlugtelinge - regte opstaan, beskerm.

Vroue handel gedryf - nie net veronderstel prostituut, sleg -
ondersteun Maranatha vroue help.

Kan aangaan.
Maar op ou end gaan in eerste plek om mense raak te sien
en om te gee.

Lewer kommentaar

Your name:
Your email:
Titel:
Kommentaar:

Vorige preke


Warning: Invalid argument supplied for foreach() in /home/ngkerkso/public_html/modules/mod_autgen_menu/template.php on line 18