Geskryf deur Rethie van Niekerk
|
15 Julie 2011
Posted in
Preke -
Rethie van Niekerk
Ons Vader wat in die Hemel is
Laat u naam geheilig word
Verwelkoming & afk.
Toetrede
Lied 159:1-2 God is hier teenwoordig (staan)
Votum & Seëngroet
Vergeef ons ons oortredingsWet
Psalm 15
Skuldbelydenis
Lied 231:1 Heilig, heilig, heilig Here (sit)
laat ons nie in die versoeking kom nie
Genadeverkondiging
ROM 8:1
Psalm 16 (Krog) Heer, bewaar my (staan)
Laat u koninkryk kom
Keraadsvoorstelling
Lied 269:1 God bly met u, waar u ook mag gaan. (sit)Gebed
Vonkk 118 U wil geskied (Afr., Eng, Afr.) (sit)
Skriflesing
Matteus 6:12-15
Preek
Storie word vertel
Spaanse pa en seun
eenmaal kwaai woordewisseling gehad.
Seun van huis af weggeloop.
Baie jare lank geen kontak.
Pa egter later so erg verlang,
beriggie koerant Madrid:
Paco,
Pa is jammer.
Kan ons met mekaar praat?
As jy kan sien,
ontmoet my
Saterdag om 12:00
voor die kantore
van hierdie koerant.
Jou pa.
Pa Saterdag huiwerig na ontmoetingsplek gegaan.
Het seun berig gelees?
Sal reageer?
Toe opdaag,
800 mans voor koerant kantore saamdrom.
Almal Paco (redelik algemene Spaanse naam),
almal reageer
hoop húlle pa
hand van versoening uitgesteek.
Almal gebrand pa’s verenig.
Behoefte vergifnis groot.
Interessant hierdie gebed,
weer,
“ons”.
Net soos brood-gebed
hierdie nie gebed deur enkelinge gebid.
Vier keer “ons”.
So met hierdie gebed
bring eie oortredinge na God toe,
maar ook oortredinge van gesinne,
skuld van ons kerke,
ons eie en ander volke,
regerings,
ganse mensdom.
Wanneer sê “ons”,
soos klippie indam gooi –
rimpelings gaan al verder.
Wanneer hierdie gebed bid,
bely skuldverbondenheid –
ons is aan mekaar verbind
in ons skuld,
in ons sondigheid.
Deur hierdie gebed te bid,
deur skuldverbondenheid te erken,
word
bose kringloop van
wedersydse
verwyte
en beskuldigings
deurbreek.
Natuurlik nie so maklik te bid!
Van moeilikste taal enige van ons kan aanleer –
vergeef ons ons oortredinge –
daarmee ook MY oortredinge,
MY sonde bely.
Veel makliker
en veiliger,
skuld te verplaas –
iemand anders se skuld,
ek nie verantwoordelik
ek eintlik maar slagoffer.
Huwelik – gee skuld mekaar
werk – sondebok
politiek – konserwatiewes, liberales, party…
Bose kringloop van sonde,
van skuldprojeksie.
Kan vra:
enigsins moontlik uit te tree?
Antwoord natuurlik:
Nee.
Is nie vir jou moontlik
uit kringloop van skuld te breek.
Maar Jesus kan kringloop verbreek.
Hy haal ons daaruit.
Hierdie gebed
is in Christus
reeds verhoor.
Die kringloop IS deurbreek.
En in proses
kom skep Jesus nuwe kringloop:
kringloop van vergifnis.
Hy is groot Vryspreker
wat proses
van vergifnis aan gang sit.
Sou tekste van vanoggend kon lees,
(baie doen)
dink ons vergifnis van ander
voorwaarde vergifnis God ons.
Of mate waarin ander vergewe,
mate waarin God ons vergewe.
Is nie wat sê.
Verwoord nuwe kringloop,
kringloop van vergifnis:
Wie vergewe is,
vergeef ander;
wie ander vergewe,
word vergewe.
Om te kan vergewe,
kom altyd iewers vandaan –
vermoë te vergewe,
gebore uit vergifnis ontvang.
Bereidheid te vergewe
kom nie uit self –
is produk van genade ons reeds ontvang.
Teoloog Thielicke gesê
kringloop van vergifnis
soos afloswedloop:
vergifnis moet,
soos stokkie in afloswedstryd,
aanmekaar aangegee word.
is aard van wedstryd –
wie nie stokkie aangee,
is nie deel van wedstryd.
Vergeef ons ons oortredings
soos ons ook die vergewe
wat teen ons oortree
EN laat ons nie in die versoeking kom nie…
Direk ná gebed vergifnis,
gebed teen versoekings –
eintlik deel selfde gebed – EN.
Wat is hierdie versoeking?
Nie maar net ‘n uitdagingtjie,
nie te veel sjokolade te eet,
kar koop eintlik nie kan bekostig…
Versoeking hier ter sprake,
is versoeking om nie meer
uit die vergifnis te leef nie.
Vra bewaar te word
versoeking God vergifnis
ongedaan te maak
eie onvergewensgesindheid.
Om uit kringloop van vergifnis te klim
deel te raak
kringloop van verwyte
en skuld.
Want sien,
net omdat vergewe is,
beteken nie dat nie versoekings is!
Gedurigdeur versoekings
ons wil weglok
van genade
en vergifnis
waaraan ons deel het.
So gebed versoekings
twee goed:
waak teen MISBRUIK vergifnis
vra VOLHARDING vergifnis.
HET vryspraak Christus ontvang.
Nie versoeking
pleit geen millimeter sal afwyk
van vergifnis ontvang het.
Luther:
Mens kan nie keer
voëls oor jou kop vlieg nie,
maar jy kán keer
dat hulle nesmaak in jou hare!
Kan nie versoeking vermy nie,
maar kán keer
dat nie daaraan oorgee.
Deur bid vergifnis,
nie versoeking,
erken eie weerloosheid versoeking,
ingebore geneigdheid tot sonde.
Versoekings natuurlik nie God se “skuld”.
Kom van duiwel,
wêreld,
meestal: eie sondige natuur.
God versoek ons nie.
Jak 1:13-14:
Iemand wat in versoeking kom,
moet nooit sê:
“Ek word deur God versoek” nie;
want God kan nie verlei word nie
en self verlei hy niemand nie,
maar ‘n mens word verlei
deur sy eie begeertes
wat hom aanlok
en saamsleep.
Wat ons moet hoor,
is dat God raad het met versoeking.
Daar is boosheid in die wêreld –
is werklikheid.
Maar met hierdie gebed
erken ons
Christus reeds verlos HET,
kruis gesê
Dit is volbring.
God is sterker
enige Bose of boosheid
of versoeking
ons pad mag kruis.
Hierdie laaste gebed
op rand van werklikheid –
van wat aan een kant is,
aan ander kant óók is
(alreeds en nog nie),
bid:
Here,
dit is so.
Laat dit tog nou so wees,
volledig
en vir altyd.
Hierdie gebed beur vorentoe
om wen-lint te breek
einde van geloofswedloop.
Dink nie veel van ons naam Paco.
Maar wat jou naam ook al is,
ons is verlore kinders
wat met ons hemelse Pa herenig is,
wat deur die vader omhels is.
Nou hardloop,
soms raak moeg,
struikelblokke op pad –
maar versekering God beskerming.
Gee ons vandag ons daaglikse brood
Gebed
Dankoffer
Lied 286 Here God van Liefde
Seën
Halleluja
| < Vorige | Volgende > |
|---|






