Geskryf deur Rethie van Niekerk
|
12 Januarie 2012
Posted in
Preke -
Rethie van Niekerk
Verwelkoming
Toetrede
Lied 161 Halleluja Heer U is ons lewe (staan0
Votum
(Ps 62:6-9)
Seëngroet
Lofsang
Lied 343 Loof die God van ons verlange! [epifanie] (staan)
Wet
Romeine 7:15-24
Skuldbelydenis
Lied 585 v 2 (sit)
Genadeverkondiging
Galasiërs 5:1-2
Lied 585:3 (sit)
Gebed
Skriflesing
1 Korinthiërs 7:25-32a
Kindertyd
Voor lees gou kinders vertel:
Flieks Pirates of Caribbean
dalk te jonk te sien
Captain Jack Sparrow
seerower.
Kompas –
spesiale kompas!
Kompas gewoonlik –
wys Noord,
dan weet waar res,
waarheen gaan.
Jack Sparrow kompas anders:
wys na wat hart meeste begeer.
Tricky –
dink begeer skat,
begeer eintlik gemaklike lewe.
Moet dood seker maak regte ding graagste wil hê,
anders help niks,
nie regte plek uitkom.
Dink bietjie – jy so kompas gehad,
waarheen sou wys?
Bersie?
Teddiebeer?
Wii?
Vertel.
Hoor wat sê teks:
[skriflesing]Preek
Vreemde – kontroversiële teks,
een van daai’s deur almal misbruik eie agenda.
Altyd nb lees,
onthou Paulus verwag Jesus eie leeftyd weer kom.
Tog dink goed begin van jaar hoor Paulus in die teks sê.
Te tuis?
Paar jaar gelede iemand Ohio staatsuniv navorsing gedoen.
bevind:
mense wat trou,
oor lang tyd getroud bly,
versamel gemiddeld ong 2x soveel goed
as mense wat enkellopend bly
of skei.
Oor periode van 15 jaar
studie 9000 mense,
het getroudes gemiddeld 95% meer versamel
as enkellopende of geskeide mense.
Is amper soos Jack Sparrow se kompas -
baie keer goed in lewe
wat amper houvas op jou kry.
Net eers duidelik hoor:
nie slegte goed!
Is nie sleg dat jy graag jou bersie wil hê,
of baie lief huweliksmaat!
Is wonderlik goeie goed!
Probleem kom
wanneer daardie goed
hele lewe raak.
Wanneer jy verstrengel raak in die dinge van hierdie lewe –
want waar jou skat is,
daar sal jou hart ook wees.
Vraag is nie hoe lief jy jou man of jou kinders of jou ouers het nie –
natuurlik moet jy hulle lief hê,
bitter lief hê,
met hele lewe liefhê.
Dis wonderlik
en goed
en reg!
Dink wat teks wel sê,
is ons hierdie goed saggies moet vashou –
“Dié wat met die dinge van die wêreld te doen het,
moet leef asof hulle daar niks aan het nie…”
Teks maak lys van goed
voorbeelde van verweefdheid met wêreld:
• Huwelik: van nou af moet dié wat getroud is, lewe asof hulle nie getroud is nie;
• Verlies: Dié wat bedroef is, (moet lewe) asof hulle nie bedroef is nie;
• Vreugde: Dié wat bly is, (moet lewe) asof hulle nie bly is nie;
• Eiendom: Dié wat iets aankoop, (moet lewe) asof hulle dit nie besit nie.
Paulus sê nie daarmee die goed nie nb –
dat huwelik waardeloos is,
dat verlies moet ontken,
maak asof nie bly,
geen eiendom besit…
Help ons net te dink
aan hoe vas ons aan hierdie lewe is.
Navorsing (prentjie garage) voorbeeld huwelik.
Verlies –
ons almal ken mense
wie se hele lewe gedefinieer word
deur verliese wat hulle gelei het.
Vat almal van ons lank –
en harde werk –
om deur verlies te werk.
Maar kan gebeur
dat lewenslank deur verlies
aan hierdie wêreld veranker word.
Selfde geld vreugde –
kan so gelukkig wees in werk
of gesin,
dat nooit bo die horison van eie geluk uitstyg,
nie groter wêreld sien.
Of eiendom…
hoef nie eers uit te brei!
Teks sê:
gee net treetjie terug.
Sien lewe vir wat dit is:
hou dit saggies vas.
Dink Eugene Peterson Message vertaling
help goed verstaan wat Paulus teks bedoel –
gaan om lewenstyl wat toewyding aan God moontlik maak:
I do want to point out, friends,
that time is of the essence.
There is no time to waste,
so don't complicate your lives unnecessarily.
Keep it simple—
in marriage,
grief,
joy,
whatever.
Even in ordinary things—
your daily routines of shopping,
and so on.
Deal as sparingly as possible
with the things the world thrusts on you.
This world as you see it
is on its way out.
I want you to live
as free of complications
as possible.
Miskien dit wat nodig te hoor begin van jaar –
dat lewens in perspektief moet sien,
Here dien,
nie slawe van hede wees.
Paulus daag ons uit
lewens te oriënteer aan Jesus –
Jesus teenwoordigheid nou in ons lewens,
ook Jesus se toekoms.
Jesus gaan eendag alles nuut maak.
Jesus gaan alles genees.
Om saggies te leef
Wat beteken dit?
Hoe lyk lewe
georiënteer aan Jesus se teenwoordigheid
en Jesus se toekoms?
Hoe hou mens lewe saggies vas?
Beteken dat ons vry sal lewe –
vry van rat race,
vry van mag wat besittings oor ons het.
Nie so krampagtig hoef te versamel
asof begin en einde van alles is,
nie tyd vir lewe,
nie genoeg te deel hulpbehoewendes-
vry om te deel,
vry om God te vertrou.
Nie slaaf van besittings.
Vry om om goeie dinge in lewe te geniet –
bly te wees,
omdat weet dat geskenk van God is,
terwyl uitsien na nog meer God gaan gee.
Vry, ook,
seerkry te erken,
te treur,
in wete dat ook dit sal verbygaan,
dat daar ook lewe anderkant ons pyn is.
En vry om lief te hê –
om jou eggenoot lief te hê,
omdat weet dat Christus ook daarin teenwoordig is.
Vry om jouself te gee,
te dien,
omdat weet ook hierdie verhouding,
nie oor jou gaan,
maar oor God se eer.
My gebed dan,
vir 2012,
is dat ons saggies sal leef,
lewe heeltyd in perspektief sal sien –
perspektief van Jesus teenwoordigheid in hierdie lewe,
perspektief van toekoms
ook na hierdie lewe.
Gebed
Dankoffer
Slotlied
Lied 599 (staan)
Seën
Lied 599 refrein
| < Vorige | Volgende > |
|---|






