GOD NOOI ONS UIT EN ONS KOM TOT RUS

Verwelkoming

Toetrede

Lied 548 Ek weet Jesus lewe - belydenis (staan)

Seëngroet

Verjaarsdae

Lofsang

Flam 117 Loof hom met die tromme (staan)

GOD PRAAT MET ONS EN ONS LUISTER

Afkondiging


Lied

voorskoolse kinders temalied:

Filippense 4:4

 

Gebed (Charissa Potgieter)

Skriflesing

Handelinge 16:6-40 deur Gr 7’s

Preek

Kwartaal Paulus brief Filippense,

eerste gemeente Europa!

Teks:  hoe gemeente ontstaan.

 

Wie hier toe ons gemeente ontstaan het?

1983

Wie toe NOG NIE gebore?

Nog nie hier?

 

Deel van De Duin.

Mense droom:  wil gemeente Somerstrand stig.

Alles meegewerk,

almal ja gesê –

aanvanklik Pearson skoolsaal.

 

Kerkraad dink hoe moet doen,

geboue, ens?

 

Mike Smuts “groter milddadigheid”

Dankoffer was R12 000 per maand

na groter milddadigheid –

KR beloftes gelyk gemeente volle bydrae

aan einde dankoffer R21 000.

 

Seminaar in Grahamstad:

Louis Malherbe

Louw Alberts

Dawid de Villiers –

geestelike groei, ingrype.

 

Kerk sou in Brewerweg gebou wees,

geruil met munisipaliteit.

 

Baie mense in woongebied –

NG Kerk “Stay Away”

Geld ingesamel,

gewerk –

gebou in 1986 Nov - 88.

 

Is hoe ontstaan –

natuurlik nou 16 jaar storie tussen-in,

kan sien hoe Gees met ons werk.

 

Wil vanoggend patrone uitlig

manier Gees met gemeente Filippi gewerk –

patrone Gees altyd gebruik,

ook ons eie gemeente,

elkeen ons eie lewe.

 

Eers storie vertel:

Surf’s up gesien?

 

Realiteits-fliek,

filmspan volg jong pikkewyn Cody Maverick.

 

Vandat een van beroemdste surfers ooit,

Big Z,

sy dorpie besoek het toe Cody klein seuntjie was,

Cody gedroom om ook te kan surf soos Big Z.

Big Z eendag in surf kompetisie brander geval,

dood – nooit gevind.

 

Niemand in dorpie verstaan sy droom,

dink hy moers tyd.

 

Cody skryf in vir Big Z Memorial Surf kompetisie.

Loop vas in kampioen,

Tank Evans.

 

Tank nie goeie ou nie –

wen in alles,

maar maak klein pikkewyne seer,

arrogant…

 

Sien Cody hangertjie van Big Z –

spot,

daag  uit teen surf.

 

Kyk wat gebeur:

ð Video:  Surf’s Up wipeout

Cody grootste wipe-out geskiedenis!

Lewensredder Lani red,

vat na haar vriend Geek.

Sal nou-nou vertel wat toe gebeur…

 

Gou weer Filippense

(gaan Filippense & Geek storie inmekaar weef –

sien of ooreenkomste kan sien,

ook ons gemeente storie,

ook jou eie storie…)

 

Eerste ding gebeur,

is Paulus planne ontwrig.

 

Timoteus nou net Paulus aangesluit –

bietjie van probleem.

Timoteus Jood,

maar Pa was Griek.

 

Paar probleme laat ontstaan,

hanteer.

 

Dan lees hoe Gees een plan na ander keer.

Totdat Paulus gesig sien,

al planne was ontwrig,

nou bevestig Gees:  gaan Masedonië

(waar Filippi is).

 

Filippi belangrike stad –

Romeinse stad,

soldate afgetree,

belastingvoordele.

 

Belangrike handelsroete Turkye,

res van ooste.

Paulus gewoonte gehad

wanneer nuwe plek kom,

eerste Sinagoge besoek.

 

Maar in Filippi was nie sinagoge!

Moet 10 Joodse mans wees,

was nie,

dus gelowige Jode (meestal vroue)

by rivier bymekaar gekom.

 

Daar ontmoet Paulus ‘n vrou

(onthou, allerhande reëls Joodse mans & vroue) –

GRIEKSE vrou,

besigheidvrou,

finansieel wel-af.

 

Gees maak haar hart oop,

sy kom tot bekering,

sy en haar hele huisgesin

(dus familie en werknemers)

gedoop.

 

Sy besef Paulus-hulle makliker gaan wees evangelie verkondig,

plek het te bly –

stel haar huis vir hulle oop,

bly by haar,

word ook eerste kerk in Filippi.

 

So Gees bevestig haar geloof,

bevestig dat God haar wil gebruik.

 

Dan hele gebeurtenis met Paulus gees uit slavin dryf.

Opgelet wat klag teen Paulus’le was?

Hulle is JODE

wat gebruike leer nie by Romeinse manier pas.

 

Hulle is nie onse mense nie,

hulle is nie soos ons nie.

 

Fyn oplet wat hier gebeur:

in proses

neem hele stad kennis van boodskap!

 

Maar weer Paulus planne ontwrig –

klere word uitgetrek,

geslaan,

in tronk gegooi.

 

In tronk neem gevangenes kennis van boodskap.

 

Dan word sommer hele stad ontwrig:

aardbewing!

 

Tronkbewaarder opdrag streng te bewaak –

geslaap!

Nou alles oop!

So geskrik,

wou selfmoord pleeg!

 

Maar Paulus’le steeds daar,

keer dat doodmaak.

 

Bewaarder,

steeds erg ontstig,

“Hoe kan ek uit hierdie moeilikheid kom?”

 

Bewaarder glo,

hy en huisgesin word gedoop,

hy versorg Paulus’le.

 

Volgende oggend stuur regering boodskap vrylaat.

Maar die slag Paulus beurt regering ontwrig:

weier te gaan!

Ek Romeinse burger,

sonder verhoor geslaan,

opgesluit!

 

Ongehoord!

Romeinse burgers sekere regte –

nou situasie omgekeer,

regering verleë,

hulle was verkeerd,

mag nie Paulus so behandel.

 

So Here gebruik heidense regering

Paulus te bevestig:

moet om verskoning vra.

 

Gou weer vertel Cody gebeur:

Cody kom agter Geek eintlik Big Z!

Nooit dood,

weggekruip.

Surf nie meer vir hom lekker,

net gaan oor wen –

gemaak asof dood.

 

Big Z sien hoe baie Cody geniet te surf,

onthou self hoe baie geniet het,

surf saam!

 

Wanneer Cody egter besluit teruggaan kompetisie,

Z bly agter.

 

Suzette Blignault vertel in week,

vakansie see geswem,

brander gevat,

in grond geslaan,

knie stukkend.

Sy dink hoe lewe is…

 

My laat dink:

is presies God met ons werk.

Storie Filippe.

 

Gees soos see,

branders:

soms surf,

perfek,

heerlik –

soms rondgooi,

in grond in slaan.

 

Êrens langs pad gelowiges begin dink Christene altyd gelukkig wees,

altyd goed gaan.

Is nie so.

Goeie goed in lewe

én slegte goed.

 

Wat in Bybel sien,

God nie altyd net reageer op slegte goed in lewe,

maar soms selfs SELF groot branders bring,

self van voete af slaan.

 

Ons versoeking probeer besluit

watter branders kom van God

en watter nie.

 

Maar gaan nooit weet.

En help ons in elkgeval niks nie.

 

Wat moet weet,

is dat God ontwrigting gebruik.

Daarom ook groot branders in lewe probeer vat,

erken dat God in beheer van see,

maak nie saak hoe rof see,

kan steeds daardeur groei –

God kan steeds gebruik.

 

Natuurlik nie te sê gaan altyd noodwendig weet wat God wil was,

hoekom die of daai brander so hard geslaan –

maar al weet nie HOE,

weet DAT God dit gebruik.

 

Tweede ding sien verhaal Filippi,

Gees ons ook bevestig.

Soms kom brander verby,

vat brander,

net so perfek,

voel kan enige iets doen.

 

Oë oophou daardie branders –

goed Gees ons gee te bevestig.

 

Dinge ons geloof bevestig,

dinge ons optrede bevestig:

‘n preek,

Skrif,

iemand woord,

so eenvoudig soos duif op tak!

 

Aanhaling Niebuhr,

my gunsteling aanhaling:

God is acting in all things upon you

so respond to all things

as though responding to God!

 

In alles is God besig om te werk,

so reageer op alles

asof op God.

 

God is in elke brander,

so vat elke brander

asof dit van God af kom.

 

So Cody gaan neem toe deel aan kompetisie,

al wou Big Z nie hê.

Danksy tyd saam Big Z –

wat nie sou hê as nie groot wipe-out gehad! –

doen baie goed in kompetisie!

 

Tussen hom,

sy vriend Chicken Joe

en Tank.

 

Laaste brander,

lyk Chicken Joe gaan wen,

Tank probeer Joe stop.

 

Cody gee eie plek op,

lei tank weg,

laat Joe wen.

 

Cody eindig gevaarlike deel van see,

dank skielik daag Big Z op,

help Cody!

Nooi almal na sy wegkruipplek,

saam te surf,

sonder kompetisie.

 

Dink – waar Gees jou ontwrig, bevestig,

hoe daarop kan reageer.

 

ð Video Surf’s Up end.

 

  • Ø Kinders vertel ouers wat gehoor preek.

 

Gesels na diens:  hoe ontwrig / bevestig,

mekaar help dink hoe daarop reageer.

 

 

GOD STUUR ONS OM TE LEEF

Voorbidding

Jurie Jurgens

Dankoffer

Afkondigings

Seën

ð Vanjaar Mylpale vier (laat weet!)

Gr 1 vorentoe

Gemeente – by hul doop!

Spesiale jaar – begin groot skool!

Bid sal geniet,

goed sal leer.

  • Ø Gebed, geskenkie

gaan sit

 

Gr 7 vorentoe –

gemeente ook by hul doop

ook julle spesiale jaar,

skool leiers,

voorbeeld kleintjies – so leef hulle sien

geniet

beste doen

  • Ø Bid & Geskenk

sit

  • Vanaand Gr 8 & Matriek
  • Vanmiddag 17:30 Gr 8-12 & ouers (nie Gr 12 ouers)
  • Bly indeling kategese

Slotlied

Lied 553 x2 Ek is bly ek ken vir Jesus(staan)

Seën

AddThis Social Bookmark Button

Lewer kommentaar