|
22 Oktober 2010
Posted in
Eredienste -
Dissiplines
Bedagsaam b.nw. Versigtig, met oorleg, nie oorhaastig nie. Het begrip vir die nood en gevoelens van ander.- Probeer hierdie week bewustelik bedagsaam wees. Kyk veral uit vir geleenthede om bedagsaam te wees teenoor mense wat ouer is as jy EN teenoor mense wat jonger is as jy.
- Vra hierdie week die Gees om jou te wys wanneer jy selfsugtig optree (wanneer jy "stamp om eerste by die tafel te kom"). Vra ook dat hy jou sal help om altyd eers aan ander te dink.
- Kyk die fliek Babette's Feast of Pieces of April en dink na oor Babette en April se tafelmaniere.
| < Vorige | Volgende > |
|---|






