header2.jpg

Nuusflitse

My Man het Dementia

Christine Veldsman het 'n aangrypende boek geskryf oor dementia, vanuit haar eie persoonlike belewenis daarvan.  Lees meer ...

Bestel by 041 583 3341.

AANDDIENS:  PREKE

Jy kan ons aanddienste se preke aflaai by www.klema.co.za of deur hier te klik.

BIDDEND LUISTER

As jy onderneem om elke week 'n uur opsy te sit om vir ons gemeente te bid en graag die gebedsriglyne wil ontvang, kontak ds Rethie by rethie@global.co.za vir Biddend Luister, of gee jou naam in by Liésl by die kerkkantoor of laai dit hier af.

Somerstrand Blog

Lewende Hawe
gesprekke in, met en oor die NG Kerk Somerstrand

Bybelskool

Bybelskool
Die Woord is 'n huis om in te woon
109828
VandagVandag225
GisterGister280
Hierdie weekHierdie week1564
Hierdie maandHierdie maand1011
TotaalTotaal109828

Aantal Besoekers

Haloweb

Joernaal

AddThis Social Bookmark Button

title Filter      Vertoon #  
# Artikel Titel Outeur Trefslae
1 Gesprek: Om God te aanbid in 'n wêreld waar geestelike strukture bouvallig raak - 2 Konings 11-12 Chris van Wyk 3
2 Gesprek:Om met verwagting te lewe in 'n wêreld waar God nog wonders doen - 2 Konings 5 - 22 Augustus 2010 Chris van Wyk 12
3 Gesprek: Om te vertrou in 'n wêreld waar daar broedertwis is - 2 Kronieke 16 - 1 Augustus 2010 Chris van Wyk 20
4 Gesprek: Om om te gee in 'n wêreld waar daar baie onderdrukking is - 1 Kon 12 - 25 tot 31 Julie 2010 Rethie van Niekerk 42
5 30 Mei 2010 - Joernaal: Ons sal die waarheid ken - Johannes 16:12-15 Chris van Wyk 34
6 2 Mei 2010 - God werk deur gewone mense - Handelinge 9:32-42 Chris van Wyk 40
7 18 April 2010 - God gee om vir gewone mense - Handelinge 9:32-42 Chris van Wyk 32
8 14 Maart 2010 - Volg in die voetspore van Jesus en jou lewe draai al hoe meer om diens - Markus 10:35-45 Chris van Wyk 50
9 21 Maart 2010 - Volg in die voetspore van Jesus en jou lewe maak 'n al hoe groter impak - Filippense 2:5-11 Deon Binneman 50
10 7 Maart 2010 - Volg in die voetspore van Jesus en jou geestelike lewe verdiep - Lukas 2:41-52 Rethie van Niekerk 47

Vorige preke


Warning: Invalid argument supplied for foreach() in /home/ngkerkso/public_html/modules/mod_autgen_menu/template.php on line 18