20 Januarie 2009
Posted in
Didage -
Alpha Huwelikskursus
Alpha bestaan uit 'n reeks praatjies oor onderwerpe soos: "Wie is Jesus?", "Wie is die Heilige Gees?", "Wat moet ek met die res van my lewe maak?" Hierdie reeks strek oor tien weke wat 'n naweek-seminaar insluit. Na elke praatjie verdeel ons in kleingroepe waar elke onderwerp in diepte bespreek word en waar enige vraag gevra kan word.
Koste: R25 vir die werkboek; R25 weekliks vir die etes
Begin 5 Augustus 17:30
Inskrywings
| < Vorige |
|---|






