André nooi 9 mense uit om saam met hom ‘n geestelike reis te onderneem aan die hand van die werkboek van John en Adrienne Carr Projek Eksodus (The Pilgrimage Project).  Die doel van die reis is om aan die hand van die lewenshoofstukke van ons eie verhale te ontdek wat God se plan met ons lewens is.  Hierin speel beide woestyntye sowel as braambostye ‘n belangrike rol.  Die reis word afgesluit met ‘n vooruitkyk na die volgende hoofstuk wat God in jou lewe gaan skryf.
Koste: R20 per persoon
Inskrywings
 

AddThis Social Bookmark Button

This content has been locked. You can no longer post any comment.